Sunday, 17 August 2014

Boston & @Sea


15 August 2014 : Boston

Morning started with all, Non USA citizens going through customs on the ship. That all went well and at 10h00 we could get off the ship in Boston. The ship has to be cleared by customs and border patrol before anyone can leave the ship. First had breakfast then, I was ready for the day. Hubby and I don’t get off on the same gangway from the ship so made our meeting point at Duncan’s Dounuts not far from the cruise line terminal before we left our cabin.

Then we decided to just walk around and see where we end up. It is a bit intimidating when you do not have a map and you actually don’t know where you are going, anyway is was not long before we came to a huge beautiful hotel and we decided to try and find information and get a map of Boston.

We were so glad to see we could connect to hotel wifi  free of charge, so that was great and there was a Starbucks in lobby, so could get a hot chocolate with cream!! I then went to the information desk and we could find out, where we were!! and wanted to go.

Felt much better to know where we were but also realised that our cruise line terminal was quite far from downtown and very far from Harvard University, and that I would love to see. So next week I will be getting off on my own and will see what I will be doing .Harvard University has a tour that is led by the students themselves. In the end I might only come home with a t-shirt, that says HARVARD!!

The only down side of our Boston days is that we only leave the ship at 10h00 and have to be back by 14h30 so that give you 4h30 min to do anything and you have to plan for getting stuck in the traffic or whatever, because the ship does not wait for anyone!! So 1 glipsie, kan jou baie duur te staan kom, dan is dit vlieg na Bermuda, om daar weer aan te sluit by skip.

If the ship had organised tours from the terminal, I would definitely do it through them, but unfortunately they only have them in Bermuda, there destination, not departing port. Also have to discover the crews shopping places of gaaitjies!! In Boston gesien hulle loop met  sakke vol eetgoed, so moet erens naby wees, so sal dit volgende week uitsniffel!! Hubby always says just follow the Philippines and you know cheapest shopping, bargains and free-wi fi, is close.

Tonight we have to dress up because we are going out for supper to celebrate a medical staff member’s birthday. So they will wear there smart navy step outs and I will be wearing my little black number!! So dis weer dood eet!  Ook  Nora Roberts boek uitgeneem uit bib en sien uit om te begin lees. Raak nou slim, neem dit uit sodra bib oopmaak , voor die nuwe gaste bib ontdek want elke week mos nuwe gaste!!

Well, till tomorrow now I have to start titivating for our night out!

16 August 2014 : @Sea

Is toe gisteraand uit vir ete en my omtrent ooreet aan garnale ,kreefstert en toe nog kaaskoek! Kon darem uit die pragtigste wynglase druiwesap drink,met borrels!!! so dit het darem mooi gelyk en bietjie opgemaak vir wyn.Vir die wat nie weet nie die mediese ouens mag glad nie alcohol drink terwyl hulle op kontrak is nie,so ek los dit ook maar uit terwyl ek op skip is.

Eers baie laat in die bed gekom en so ons groot planne vir die gym 6h00 het skripbreuk gely!! Sal weer more oggend probeer. Is later in die oggend na die praaitjie oor die verskillende excurtions wat jy op die eiland kan doen.Dink gaan bly by Snorkel by Shipwreck , die Bermuda Island Drive en gaan bus vat na Horseshoe Bay, die pienk strand op die eiland, die sand is pienk! Hulle se dis n vis se poop wat die kleur veroorsaak maar ek weet darem nie ,dan moet daar bitter baie van daardie visse wees!!.

 

Ook vanoggend gehoor dat n privaat huis op die eiland van 1 Miljoen $ kos, en dit vir n 2 slaapkamer  en 1 badkamer,so is beslis speelplek van die rykes. Opera Winfield wou  n huis koop maar is glo deur die eiland regering afgekeur. Michael Douglas die akteur se ma is  van die eiland so hulle ook huis hierso.

Gedink om op die skip se (behind the scenes) toer te gaan net om te hoor wat hulle alles se, maar toe ek sien wat dit kos, dadelik van plan verander,R790. Soos my man se, is hier vir werk nie plesier nie, ou dier!! Nog n excurtion wat baie lekker lyk en klink is die high speed wildcat boot wat reg rondom die eiland ry en die boot ry ook verby al die miljoeners huise wat jy net van die see kan sien,gewone mense soos ons kan nie van die straat se kant  daar kom nie!! Is seker  soos in die movies groot hekke en kwaai honde om jou  weg te hou!

 

Na ete, myself op dek 7  soos n wafferse passasier op n le bank gaan neervlei, met uitsig oor die see en eers met heimwee na ons  Afrikaanse musiek geluister op my ipod. As ek in die skip areas is waar net die crew mag wees dra ek n naamplaat wat hulle vir my gegee het maar sodra ek in die passasiers areas kom haal ek dit af, anders gaan dit darem nie goed lyk as die werker sulke goed doen nie!!Die naam plaat is maar die manier hoe almal weet wie is werkers op die skip.

Op elkeen se naamplaat is jou  naam ,land waarvan jy kom en wat jy doen op skip ,myne se: Just Cruising!! Een werker het mos laas vir my gevra wat hy moet doen om so n titel te kry, toe ek se dan moet jy met die skips dokter trou!!,nie gese wat hy nog alles sal moet doen nie!!!!!

 

Nou ja more behoort ons teen so 11h00 in  Bermuda te wees kan ,en wraggies hulle voorspel alweer reen,  dit nie glo nie maar nou ja dit is n eiland in die middle van die see.Tot volgende keer mooi bly.

 

 

 

 

 

 

No comments:

Post a Comment