Thursday, 14 August 2014

13 en 14 Augustes 2014


13 August 2014: Bermuda

Went for an early lunch on deck 12 and could see the dark clouds outside rolling over the sea towards us! Was not long and the heavens opened, it came down in buckets, water wherever you looked. Not that the rain puts you off, hubby could get off the ship, so we left with our rain ponchos in pouring rain .Mamma nou ingebreek!!! Reen hou jou nie binne nie.  At least we all looked the same, soos nat gereende hoendertjies, not tooo beautiful. So our beach plans were postponed for next week.

When I asked about umbrellas yesterday, the women said no, they don’t sell them because of the wind, and the come backs, only sell ponchos, but I have seen the locals with there umbrellas. So it seems that here it does rain a lot, and one minute it is pouring and the next, the sun is shining. At least I could get 2 photographs onto my blog don’t know why I am having so much trouble trying to do it.

After our internet business we were off to the pharmacy that sells about everything you can think of. Said to hubby I am a bad influence on him, did not buy any snacks for his cabin until I arrived and now we don’t stop eating!!  Sweets, chips and cool drink. 3 kg that I lost will be back before the end of the week.

We left Bermuda at 17h00 on the dot and it is raining again. Sail away party in the rain not the best party but nice barbeque on deck 12.They love there hamburgers ,fries and corn (mielies on the fire)This group of tourists on the ship did not have the best weather but so it goes, jy moet maar vat wat jy kry. So we on our way, bye.

14 August 2014: @Sea

Gister toe weg uit Bermuda in reen weer en n see wat omgekrap lyk! Ook maar benoud as die see kwaai lyk maar gelukkig nog nie te woes nie. Het toe my rekenaar gevat en in die middel van die skip by ontvangs gaan sit, nes n passasier!!! Word gevra wil ek graag drankie bestel en se net nee dankie en bly sit!

Het toe die skip praaitjie bygewoon oor die skip se fleet ,hulle roetes en bote wat nog  gaan uitkom.Dit was vreeslik intressant  het tans 13 skepe en 4 nuwes is reeds bestel en aan die bou.Het ook die lys gekry van al die nuwe roetes en plekke wat hulle besoek. Suid Amerika ook een van die plekke wat hulle nou weer gaan besoek.

 Plekke wat hulle besoek waarvan ek nie eers geweet het nie is : Canary Islands, Norway and Iceland, Baltic Capitals, Greek Isles, Hawaii,Mexican Rivera.Bekende plekke is Alaska,Eastern Caribbean,Western Caribbean,Florida Bahamas,Canada& New England(northbound and south bound) Southern Carribean, Panama Canal,Transatlantic crossings kan nie eers al die plekke opnoem nie. Raak nou gewoont aan die nuwe skip se uitleg en het my omtrent n week gevat en dink nie was al op al die plekke nie.So wat sal ek doen op die massiewe skepe soos die Epic!! Hy weeg 155 ton en het 4100 gaste sonder personeel. O ja ook goeie nuus vir die enkel lopendes die nuwe skepe gaan enkel kajuite ook he vir die wat alleen gaan cruise, so jy hoef nie meer te betaal vir dubbel kajuit nie of iemand soek om saam te cruise nie.

Gisteraand toe ook n show gaan kyk, wat uitstekend was. Kulkunstenaar ,akrobate en dansers, daar was rook,gekleurde ligte,wind wat waai, pragtige kostuums,meisies wat uit dak afkom en  sirkus toertjies doen, aan toue hang en swaai dat tot my senuwees begin dun raak.Moet se top gehalte entertainment. Wat my verstom is dat hulle dans en alles doen terwyl die skip beweeg en nou en dan n ruk of tult gee,amazing.

Vanoggend na gym klas gaan kyk op dek 13 waar hulle gewoonlik basketball speel en het so lekker gelyk.Probeer jou indink hier oefen jy op n oop dek met net see om jou en die wind in jou hare en die lekkerste musiek sommer lus vir dans en die ou vrouens beweeg! Daar was een ouerige vrou wat omtrent haarself geniet het, in haar eie wereld,dink ons moet meer so wees, jy kan sommer sien die lewe n lied.

Na dit is ek na dek 7 net om te gaan stap en hier tref n geluk my toe, n ourige man met sy gitaar en daar sit hy op een van daardie le banke met sy gitaar en speel die mooiste liedjies.Dink net hier sit jy nou met n pragtige uitsig op die see, in die middel van die see, geen land in sig nie en die man wat so mooi speel.Gewonder waar kom hy vandaan en  wat is sy storie.

Sien more moet ek weer aanmeld by die doane voor ons kan afklim in Boston,dis nou elke week se storie.Eers as hulle ons almal wat nie USA burgers is nie deurgegaan het!! mag ons aan land gaan.Seker ook goed so anders kan mense dalk deurglip en aflkim.Wel hoop ons kan more n paar plekke in Boston besoek sal vreeslik graag by Harvard Universiteit wil uitkom en Marthas Vinyard tot volgende keer mooi bly.

No comments:

Post a Comment