Sunday, 31 August 2014





Jetski Sports in water



31 Aug 2014 : Bermuda

Gisteraand het ek n baie intressante aandete gehad! Sit nog rustig en tee drink toe n Amerikaanse vrou my vra of sy by my kan sit. Wel, wat kan ek se, nee sit enige tyd!!! Min het ek geweet waarvoor ek my inlaat!! Syt seker nog nie gesit nie toe begin sy praat en het aangehou, non stop, seker vir 10 min.Verbale diaree of baie uitgehonger vir geselskap.So tussen die etery spoeg sy ook n hele paar keur  dat die kos spat en vra onverskoning.Ek begin dink,wat n einaardige mens,  het die vrou nie dalk al n dop in nie!! Waar vel uitsteek, is daar n tatoe!,arms,bors ,hande,en enkel.

My alles van haar lewe vertel,is geskei,het 3 kinders maar net kontak met 2 van hulle,haar 18 jr dogter is saam op skip maar het vir haar gese slaap net in kamer,sy moet maar haarself besig hou,werk 30 jr al in motor maatskappy en weet alles van karre,haar dogter se boyfriend gaan uit met die grand mense se seun in haar dorp!! Erens naby Maine.

Haar boyfriend was in lobster besigheid en hulle het lobster resies gehou op hulle kombuis vloer!!! Met lobsters.Die ander dogter goed in acting,en het in show opgetree en was die angry virgin in die show!!! My swak hart teen die tyd is my oe seker al soos pierings en ek kry nie n woord uit nie.Weet van die show oor die virgins maar regtig teen die tyd wil ek net my sak vat en wegkom,maar sy hou net aan en aan.

Toe sy asem skep, se sy, oooo ek praat so baie vetrel my van jou, iets.Well needless to say, ek sukkel na al die inligting om eintlik iets uit te kry,al wat ek wel se is, my man werk op die skip en het 2 kinders  en dit was ook al,toe hoor ek sy het 2 jaar gespaar vir die trip kos $2000 vir die week en $400 vir die excurtions.

Toe sy uiteindelik  weer n mondvol kos vat dink ek nee nou is my kans en ek verskoon myself en se jammer maar wil na die show toe gaan (wit leuntji) en staan op om te gaan ,net daar staan sy op en voor ek weet wat my tref, se sy nee, time for a hug, sy hou daarvan om mense n hug te gee,wel ek besluit gee die hug en maak spore.Hier moet ek wegkom.So vervelig is dit beslis nie,sal n boek kan  skryf!!!

Vanoggend het ek op dek 7 die eiland se wi-fi opgetel terwyl ons wag om van skip af te klim en toe beland n paartjie van Montreol in Kanada langs my.Die man is toe n Italiaaner en het baie lekker met hulle gesels, oulike mense.Toe ek wil weet wat hulle alles op die eiland gaan doen, se hy niks ,ek vra wat bedoel jy niks,hy se, hy het gekom om te rus , gaan net strand toe en dis al, gaan nerens heen ry nie!!

Moes chirp klink soos iemand anders wat ek ken!Begin wonder of dit n man ding is,die vrouens wil rondloop,kyk,shop en ontdek en die mans hou nie van sulke goed nie.Aan my ander kant is daar toe n groep ou mense.Die 1 vrou het my laat dink aan Shirley Valentine van die fliek, sy is vol grappies en planne.Sy se toe vir my, sien jy die 4 mans, dis die naaste wat hulle aan Bermuda gaan kom so van die skip se dek af!!

Was eintlik te koslik om dop te hou hier sit ek met my rekenaar en ipad en regs van my, sit die 4 mans,1 in rolstoel,1 met 2 kieries en 2 ander.Toe die vrouens eers weg is begin hulle gesels en lag  te lekker, dood tevrede hier op die dek, terwyl die vrouens rondloop. Different stokes for different folks!! So in die stilligheid het ek elke dag my eie fliek wat afspeel op die skip.

Vanaand gaan ek saam met die mediese dept eet in die Japanese restaurant Teppanyaki,  sien nogal uit na dit want is iets heeltemal anders. Die kokke maak die kos gaar voor jou en en doen toertjies met hulle messe en kos intrumente.Gooi eiers in die lig en vang dit in hulle sjef hoed ens.So more sal ek vir julle kan vertel van ons ete en nuwe toertjies wat ek geleer het!! Mooi bly tot more.

Vamiddag net vinnig van die skip afgeklim om voorrade te gaan aankoop en het weer lekker nat gereen.Lyk my hier reen dit elke dag maar dit kom en gaan darem.Hoop  kry more kans, om strand toe te gaan, wil weer gaan le op die gras, onder die bome met daardie pragtige uitig oor die see.

 

 

Offisier op die brug van die skip waar alles gebeur



Bote in Boston Hawe



29 Aug 2014: Boston Black Falcon Cruise Terminal:

Sit hier buite in die sonnetjie reg langs die US Customs and Border control gebou voor ek weer aanboord moet gaan.Heerlike oggend gehad en tyd gehad om vir Liefie die ander deel van die hawe gebied te gaan wys.Sal volgende week miskien meer tyd spandeer aan rondloop,tekkies aantrek!!!!

Het toe darem uiteindelik die winkel ontdek waar die crew koop en was al die tyd reg onder my neus!! Hulle hou maar die goed aan wat die crew koop en benodig.In die crew winkel n vrou ontmoet wat van die Kaap is, sy en haar man werk albei in die gallery afdeling van die boot,jong mense!!

Was soooo lekker om Afrikaans te praat en dit te hoor.Weet daar is ook 2 meiseis wat in die Spa werk maar het hulle nog nie ontmoet nie.Wereld eintlik klein as jy dink hier sit ons aan die ander kant van die wereld en hier is mense van die huis.Vanoggend in die immigration deel geselfs met n vrou van Portugal maar lyk my nie sy het Bermuda geniet nie, se nee, die reen was te erg gewees.

30 Aug 2014 : @ Sea

Left Boston on a beautiful sunny afternoon. If there is one thing I will remember about Boston is will be the the sea, all sorts of boats, yachts, ships, lots and lots of aeroplanes, the skyline of buildings and just a general relaxed feeling. Chilled, wish I could see the whole city, not enough time and not enough dollars!!

Today we are at sea and on our way back to Bermuda. So far so good, no raining!! Must admit that the view in the gym while you are busy sweating it out, is amazing. So so, lucky to be able to experience this.So no excuses for not getting up, to have a workout. Was watching 2 of the male dancers going through there exercise routine and also realised they look fantastic because they work hard, does not just happen.N ou lessie weer geleer vanoggend!!! Niks gebeur net nie, is harde werk.

Toe met ontbyt het ek langs 4 intressante mense beland.3 ou tannies en 1 man. So hoor ek toe hulle hele geselskap oor die 1 ou tannie wat dood seker is die badkamer deur was toe, toe sy gaan slaap het en oop was vanoggend!!!Seker iemand was in haar kamer gewees en hoe meer die oom se nee man, kan nie wees nie hoe minder glo sy hom.Sy lyk vir my nervy!!

Toe is dit n storie oor wat sy alles saamgebring het,$500 kontant,haar duur ring,en haar vriendin wat se, she is loaded!!! Het ook iets van Suid Afrika gese maar ek kon nie lekker hoor wat sy gese het nie maar ek dink toe vir myself, die arme vrou is seker in ons land besteel ,nou is sy paranois.

Op die skip verdwyn goed nie want daar is orals kameras en as die personeel gevang word in so n situasie is dit totsiens, daar gaan jy.Baie baie groot storie.Wel hoop die tannie chill en raak rustiger soos die cruise aangaan.Vergeet is engelse dag!!

Anyway they kept me entertained while I was having my breakfast. On my way back to our cabin I  past a  food demonstration in the atrium, got stuck there and listened and watched it .Very interesting got a little machine that peels an apple and cuts it up in one long spring!.Aanmekaar. Made a lovely sticky butter sauce put the peeled apple in the little bowl with sauce and dough on top,n appel tertjie dingetjie.

Had to laugh when the pudding they had just made went under the table and whoop!!  Out came the baked pudding!! Did look very appetising even in the morning, just after breakfast!! Went for a stroll on deck 7 with hubby and we were lucky to see dolphins swimming past, the first animals I have seen.

Can’t believe when I get back home it will be the 12 Okt!! Dan is die jaar op sy rug!! So excited because my 2 rings I gave in to be re-set, are ready to be collected, can’t wait to see them. Will have to get engaged again!!!, 26 years later.

Last night we started watching a movie but soon realised it is a horror movie and changed cannels but as they say, the damage was done because sometime early this morning I woke hubby up screaming!!

He got the fright of his life saying what on earth is wrong with you making this awful noise, I said you don’t understand I had this terrible dream and was screaming and no sound would come out .Am sure it has happened to other people before, anyway, we are still laughing about it. When I hear his version of the scream must admit it does sound horrible. Soos hy se: n spook hier langs my ?? oooo nee, veel erger, dis my vrou!!!!!!!

Tomorrow, we back in Bermuda and weather looks good, so far!cheers.

 

 

 

 

 

Friday, 29 August 2014

Op Ferry oppad na St Georges



Privaat boot in St Georges



Gekleurde huisies in Bermuda


Waterfront in Boston



Vliegtuig net bokant ons skip met landing in Boston


28 & 29 Aug 2014


28 Aug 2014 :Still @ Sea!!

Nog steeds op die groot oseaan met geen land in sig nie!! Sien hier is darem nog n groot skip agter ons,MSC container skip, seker ook oppad Boston toe.Hoor op die tv dat die kuslyn maar onder groot branders deurloop aan albei kante van Amerika,oos en weste kant.Gelukkig affekteer dit ons nie want ons sal in die hawe wees.

Al wat n surfer is stroom glo na die dele want is mos lekker! ordentelike branders.Moet se lyk vir my nogal groot en woes. Terwyl hulle op TV n direkte uitsending doen en waarsku oor hoe gevaarlik dit is spring n ou wragtig agter die commentator van die pier, in die see met sy boogy board.

Het heel oggend gesit met my krale werk,en as ek eers begin kan ek nie ophou nie en nou is dit op!! Moes  nog gebring het maar nou weet ek volgende keer.Ons het eers vamiddag saam gaan gym, wat lekker was.Toe is ek daarna eetsaal toe vir lekker chowder sop ( seekos) en vars vrugte ,my heeltemal ooreet aan die waatlemoen,spanspek,pynappel en lemoenskyfies.

Laat middag het ons op dek 7 gaan stap, net om wind te kry want anders sien liefie nie die son nie.Hulle kantore op dek 4 en in die middel van die skip, met geen vensters nie.Gelukkig was hulle sover stil gewees, met geen dramas en moelike pasiente nie.

More is dit weer die gewone drill om van die skip af te klim.Gelukkig is Liefie af, so ons gaan saam rondloop,waaroor ek baie bly is.Net weer besef hoe duur die wi-fi op die skip is ,daardie horlosie wat so tik maak eintlik jou senuwees op want hy laat waai, pay as you go $0.75 per minuut of $100 vir 250 min of $55 vir 100 min.

So more is dit weer ons en die hotel lobby of Duncan Dounut  vir ons free wi-fi,al van dit wat sleg is jy spandeer baie tyd daarso, om al jou goed af te laai en voor jy weet is dit weer tyd om terug te keer skip toe.Nou ja tot volgende keer mooi bly.Kan ook nie jou brood aan albei kante gebotter he nie!!!

29 Aug 2014: Boston

Lieflike sonskyn dag , so ek bly om die son weer vir n slag te sien.Was baie van ons wat vanoggend deur immigrasie moes gaan,so het n hele tyd gevat.Vir my intressant dat alle Kanadese en green card holders ook deur immigrasie moet gaan.Dink met alles wat nou in die wereld aangaan is almal baie paraat.Moet erken ek sal beslis nie iets skelms kan doen nie want voel klaar senuweeagtig net om elke keer na hulle te gaan.

Dink hulle weet ook wie lyk verdag of jy staan seker uit en sweet dat dit bars!!Sien uit na vamiddag se sailaway want is darem net baie lekkerder as dit n lieflike sonskyn dag is.Dink nie ek sal aard in die koue dele van die wereld wat so min son sien nie, ek soek son.

Wag nou net my beurt af ,ons wat deur immigrasie moet gaan, moet heel laaste afklim van die skip en Liefie ook nog nie hier nie,sal hom vandag op pier kry waar hulle crew afklim.Ek moet ook elke keer van die skip af en kan eers na 11h00 weer opklim.Hou maar by die reels,moet ook elke keer al my juwele afhaal want my armbande laat die metal detectors afgaan.

Nou net ingelig dat hulle random drug toetse nou op die personeel gedoen het.Liefie is vanoggend wakker gemaak met, die nuus, toe is dit weer uitvlieg uit die bed want hulle weet nie vooraf wanneer hulle dit gaan doen nie.Vrydae is al dag wat hy inle en ek moet vroeg opstaan want ek moet al 7h15 inval vir immigrasie.So einde van sy inle gewees.

Die week wil ek en Liefie terug na ons strand en heel dag daar spandeer, sien nogal uit na dit.Nou ja tot volgende keer,mooi bly

 

 

 

Wednesday, 27 August 2014

27 Aug 2014 @ Sea


27 Aug 2014: @Sea

Still at sea and thank goodness plain sailing so far.Has been raining on and off. Well last night just before we got into bed there was a code Bravo call, that had my hubby flying into his clothes in a few seconds!! That means a fire on board and is the most dangerous situation on a ship at sea. Luckily they got it under control quickly, so very thankful for that.

So can’t complain about a boring life here!! Always something on the go. Something to get use to is being in the gym on the running machine and the ship is rolling from side to side, a weird feeling but you get use to it. Jy klou maar en hou aan hol!

Had breakfast late this morning only to hear that the medical team are off to eat sushi again today but had to give it a skip, to full from my late breakfast!! Also attended a talk where the ships cruise director, hotel director and chefs tell the passengers about their work and you can ask them questions about ship life and how they do everything, was very interesting. One passenger wanted to know what the code Bravo meant! Think it is better when you don’t know everything.

Chef said they have their drama behind the scenes like when they order their food 21 days before a cruise only to discover that the bacon was not delivered. Then you pull out all the stops and have to make plans to get it before the ship leaves. Stressful times or should I say drama, behind the scenes.

Got started with my bead work, so that kept me busy this afternoon. Overheard a couple at lunch time arguing about their on board account, so that sounded like trouble! Think with being at sea an extra day, you will spend more on the ship than usual, have to come up for the poor lady!!

Did not get our room pantry stocked with our sweet things before we left Bermuda so can’t wait for Boston. Was pouring with rain and the wind was blowing, so decided against going out to get stuff. Hubby informed me that we did sidestep the storm, so was glad to hear that. Well until next time, bye

 

26 Aug 2014 @Sea


26 Aug 2014 : @ SEA

Wel, ons is toe vanoggend vroeg weg uit Bermuda met die tropiese storm Chirstobal!! wat ons moet ontduik.Die kaptein van die skip het vir ons op een van die TV kanale alles verduidelik,fotos gewys en gese in so n storm kan jy tot 10m golwe ervaar met baie sterk wind!!!! Genoeg om my senuwees klaar te maak.

So ek baie verlig ons gaan probeer om uit sy pad te bly.Indien ons eers op ons gewone tyd vertrek het sou ons, ons presies in die oog van die storm bevind het,scary stuff en dit in die middle van die see met geen land in sig nie.Hier in die see besef jy baie gou ons is eintlik niks nie, net n ou kolletjie in die groot heelal.

Die arme outjie met die gebreekde ribbes, het toe n nier bloeding of skeur en word nog vandag uit Bermuda uitgevlieg hospital toe in Boston.Begin nou 2 keer dink oor die springery van die Calico Jack boot tot in die water nadat my man gister n ou gehad het wat sy skouer ontwrig het  in die springery!!! Nie gedink so iets kan gebeur nie.

Verder gaan dit goed en vandag dink ek, gaan ek die krale nadertrek en begin met dit.Sal miskien moreaand die show gaan kyk,het nog net die 1 gesien en nog nie die sang een nie.Kan beslis nie kla te min om te doen nie, is net nie altyd lus nie.Na n dag se rondloop is die bed en tv vir my altyd n baie lekker opsie en die slaap oorval my bitter gou, seker al die seelug!!

Omdat ons vroeer weg is uit Bermuda is ons nou 3 dae op die see wat die mediese ouens nie eintlik verwelkom nie, as siekte nou toeslaan, sit jy met die pasient en net ernstige lewe en dood situasies sal maak dat n helikpter hulle moet kom haal.Moet maar sterk staan!!

Gister ook agtergekom dat ek van dek 7 die eiland se wi-fi kan optel, so ek baie bly oor dit want nou kan ek alles van die skip doen en dan sonder my rugsak met al die gadgets rondloop.Voel soms soos pakdonkie en vrek swaar na n dag se rondloop.Betaal 29$ vir die maand so eintlik lekker want dan het jy unlimited access en ons elke week 3 dae op die eiland.

Ook agtergekom as jy na 3 in die middae na snorkel beach toe gaan hoef jy nie toegangs fooi te betaal nie so van nou af is dit eers laat middag strand toe vir ons! Lyk my teen daardie tyd is dit huis toe gaan tyd vir die kaartjie kantoor werkers!!

Sal baie graag ook ons eie snorkel en flippers wil koop dan het jy dit en kan enige plek snorkel maar dis nou net met die vliegery, is 9 weke hier en om plek te he vir alles, kos beplanning.Het die keer my sambrieel en muis vir die rekenaar vergeet.Darem vir my n lys nou gemaak met al die moets moenies ,wants and needs!!Ek pak elke keer te veel klere in.

Het te veel warm klere ingesit maar dink in Kanada gaan ek dit weer nodig kry,hulle se is daarso heelwat koeler as hier in Bermuda veral saans en vroeg oggend.Met die vlieg dink ek gaan ek beweeg na sweetpak, jammer vir NATANIEL wat se dis die grillerigste ding,ek gaan nou vir gemak en wat werk.Lyk my mens leer maar deur jou foute.

Nou ja tot volgende keer,mooi bly

 

Monday, 25 August 2014

Plante groei op eiland



Huise van die gewone eilandbewoners





Dis die Lewe!



Huis wat leegstaan


The Graveyard and the chickens


Lewe op n eiland!!




Ons 2 op die gras!!


25 Aug 2014 Bermuda


25 Aug 2014 : Bermuda

We did our rounds yesterday and I stayed behind on the pier while hubby had to be back for a safety meeting at 16h00. I was watching these islanders playing with a jet ski, attached to it is a long pipe that blows a guy into the air. He has a pair of shoes on that look like ice skating boots and was amazing to watch. Their balance and moves are quite something, did not take photos but next time I will. Did post a photo when I was in the  Caribbean, so should still be on my blog, same thing, these guys just do more tricks and moves.

 The islands people are very religious and most places are closed on Sundays. You may not walk around in your costume in public places and have to cover up. Went to the glass factory to show hubby but only the gift shop was open and not the glass blowers part of the factory, so will be back next time he is off.

Late afternoon we got of the ship, to go for a walk and hubby took me on the route he takes, when he goes for his run. What a great surprise, walked all along the harbour area until we got to an area where the locals live. Took a photo to show you, semi-detached houses painted in the most beautiful colours.

Must admit have discovered, a few old buildings that need a makeover!! Will post pictures of them too, they do look spooky!!Would love to know why they do not fix them. They are in the most amazing places and have views to die for. Can just imagine what they must have looked like in their heyday.

Must have walked for about 4/5 km when we got to a graveyard with beautiful grass, ancient tombstones, and the only living things, chickens walking about!!!. On these tombstones they also put the work you did and how you died, different to what we are used to. Then on the other side of the road we got our spot in paradise, an open piece of ground with lovely grass ,trees, benches and a view over the sea, a little beach and no one in sight, all to ourselves.

Took some lovely photos without hubby knowing!!! And will post those and got at least 2 of him with me and on his own .Met sy kop gesmokkel en net gese moet hier fotos neem, ongelooflike kans en uitsig, seker besluit gaan nie vamiddag vasskop oor die fotos nie.

So we had a lovely evening just lying on the grass, overlooking the sea on a Sunday evening, on an island in the middle of this huge ocean. Definitely one of my high lights, so far. On our way back to ship we had to stop at the frozen yogurt shop to get our yogurt fix for the day!! Well, after all that fresh air, I slept like a baby.

This morning I decided to be good and hit the gym with big plans, going to have a proper workout, and proud to say did exactly that. Must say feeling a lot better and aches and pains are gone. Not back to 50 of each exercise but will get there. Has been raining and hubby working all day, so decided not to get of the ship.

For lunch we all went to the Garden Café so that was great eating with the whole medical team. Then we got the news over the PA system!! The ship has to leave Bermuda earlier than planned because a tropical storm is on its way to Bermuda!! So instead of leaving Bermuda at 16h00 on Tuesday we have to leave the island at 6h00 on Tuesday morning, 10 hours before we were due to. But as the Captain says, safety comes first. Feel sorry for the passengers because they have had terrible weather and rain so far. One thing that definitely makes or breaks a holiday is the weather. You have paid for this holiday in the sun on a beautiful island and all it does is rain. We were just lucky to have a break yesterday afternoon.

Well until next time,bye

 

 

 

Sunday, 24 August 2014

Man met die af ribbes



Boot Braai!!



Publieke sitplek in Boston



Boston trollie bus


Etery met SAILAWAY!


Een van die dansers met sailaway


23 Aug 2014 BURMUDA


24 Aug 2014 :Bermuda

Aangekom in Bermuda met geen son in sig nie, so lyk my dit gaan nog een van daardie dae wees wat ons in ons reen ponchos gaan deurbring.Gelukkig leer mens vinnig en sloffies en ligte klere doen dan die ding, anders kry mens gou warm onder die plastiek.Gisteraand weer n passasier gehad wat met te veel drank in sy lyf, in die swembad gespring het en 2 ribbes gebreek, inwendig seergekry en nier bloeding opgedoen het !!

So vanoggend is dit eers weer die ambulans wat die ou moet kom haal,het fotos geneem van Liefie en die aflaai van die outji, was gelukkig op daardie tyd op dek 7 en het die hele storie dopgehou. Einde van sy week vakansie in Bermuda en dit van drank!! Kan eintlik nie glo dat die ouens sulke simpel goed kan aanvang nie maar soos ons weet, laat drank jou baie snaakse goed doen.

Vir my heerlik om net die mense dop te hou en te luister na al hulle stories en gesprekke,elke week ander mense met ander dinge ,mense en stories.Ek maar te bly is koeler vandag want raak baie bedompig hierso.

By ander crew member gehoor hulle was op die Bermuda triangle night drive en sy se was amazing en scary gewees.Hulle het n lig wat hulle in die water skyn en jy kan dan die koraal en visse sien.Dink die boot het ook n glas bodem.Ek maar skrikkerig vir in die see wees in die donker. O ja en die pienk strand sand dis nie n vis nie maar broken shell,pieces of coral and other marine vertebrates. The pink pieces are particles of the shell of tiny single celled animals called Foraminifera!!! Hoes daai vir geskiedenis klas!!!

Nog n intressante ding van die eiland sien hier kry jy ook die vrug Loquat (soos ons liqarte) moet se bitter lank laas, tot hulle by ons gesien.Hier is ook Crystle grotte wat vir my soos die Kango grotte lyk en deur 2 seuns ontdek is in 1907 wat cricket gespeel het. Kan nie glo dat ons nog net 3 keer hierheen kom dan is dit ook klaar.

Wag nou vir Liefie, dan is dit voete aan wal!! Hy hoef gelukkig eers 16h00 terug te wees vir n safety lesing.Tot volgende keer mooi bly

 

 

23 Aug 2014


23 Aug 2014: @Sea

Well, had a lovely day in Boston yesterday, went to the South Boston Waterfront, the Americans are for ever talking about north,east,west and south, when they tell you, where something is! So lyk my ek sal n kompas moet kry!! Om my te orienteer want ek useless met dit.

When I left the terminal building I saw these people in front of a car in the street only to realise that the poor women’s long dress got caught up in her suitcases wheels. Now can you imagine the picture, 2 guys have picked up the suitcase still attached to the dress and this poor women is taking Chinese steps all the way to the pavement, must say was very funny. Hope they got the dress out of the wheels eventually.

I was as stiff as can be, after my gym session the previous day .So I had aches and pains in places I did not even know, existed. Not that it put me off from taking to the streets. Ended up in the Renaissance Hotels lobby, doing my internet business. Down loaded my books from home and e-mails .Hubby is right, your lifeline while you are away from home.

Glad I decided against getting the newspaper electronically because that is usually only all the bad and sad news from home and as things are going now, there is more than enough bad news on the TV here in the States .Met a crew member last night at supper that comes from the Ukraine, they just want to leave there country, she is thinking of immigrating to Italy. Says it is terrible and you live in fear all the time.

Was chilly and cloudy in Boston,so did not see the sun all day.Was back on board at 14h00 and we left at 16h00 on the dot!! Hier werk alles presies op tyd, unless an emergency. Enjoyed the sail away party this time from deck 13.Will post a few pics in Bermuda.Jou voete wil sommer ook inval met die dansery en mooi musiek,almal in vakansie luim. Am still fascinated with all the aeroplanes that keep landing the one after the other, is really amazing, took a nice photo of one just above our boat coming in to land.

The kids are hardly on board and they are on the waterslides in rain or wind or cold does not matter they having fun and the vocation has started!! Amazing to just watch them, don’t get tired and never get enough of it. So think these cruises are great for them, friends, nice food, ice-cream 24/7, games, organised entertainment, what more do you want?

This morning early hubby had a call out, so no sleeping late. At least only 20 steps from our room to medical centre!! A lady with atrial fibrillation, so that kept him busy for a while. I went to the gym and tried to get rid of all my aches and pains. Then it was time for breakfast and I got stuck in, was hungry this morning.

Captain said the boats stabilisers were out but still rocking and rolling, so we all look as if we have had, one to many!!! 3 steps this way and 2 that way!! Sitting in the library while someone is playing the most beautiful piano music in the atrium, it is open so I can enjoy it while I am sitting up here, made me think of hubbys stepfather, who also could play beautifully.

 

This afternoon the 2 of us watched a lovely movie God is not dead, can recommend it, really enjoyed it and had me crying here and there. My blaas sit mos baie naby aan die oe. Just realised again very difficult to have faith when there are no guarantees and a step in the dark, but that again, is faith. God is good and very real and alive. Praise the Lord.

Had my tea this afternoon and unfortunately the carrot cake got hold of me! Has been a miserable day for the passengers because rainy, windy and the sea rough, so no lying outside in the sun on the way to paradise! Hopefully better weather tomorrow.

 Until next time,bye

 

 

 

 

 

 

 

Friday, 22 August 2014

Pottery Fabriek op eiland



Glas Fabriek



Bou vis


Glass Blowing Lady in Bermuda



Parfuum glasbottels



Pragtige glaswerke in die fabriek op die eiland



21 Aug. 14 @SEA

Gisteraand het die crew wat almal op die mediese span is, n spesiale ete gehad en lyk my daarso het dit lekker gegaan, karaoke gesing en gedans maar soos hulle vir my vertel, kon hulle nie die 2 dokters aan die dans kry nie ,moet se toe lag ek lekker en se, indien julle dit wel regkry roep my dadelik!! Want dit sal ek moet sien.

So was weer n laat aand en vanoggend weer moeilik opgestaan.Ek is toe later gym toe en het darem weer in my gewone skip roetine ingeval, wat baie lekker was. Weet nou waar alles in die gym is en hoe alles werk. Die skepe verskil en soos ek gese het ek verkies die ander 2 skepe,die een ouerig.Hoop ek gaan more uit die bed kan kom want styf gaan ek beslis wees.Sal maar dinge stadig vat.

Middag ete het almal van die mediese dept gaan sushi eet .Het tot hulle chinese sop probeer wat baie lekker was,so n souterige smaak,en toe ingeval in die sushi.Sal volgende keer dalk die fried rice probeer want dit het ook baie lekker gelyk.Mens mos skrikkerig om iets nuuts te probeer.Mag van die gewoonte, vreeslike ding!

More is ons weer in Boston en ek sal alleen moet rondloop want Liefie aan diens.So more oggend is dit weer vroeg opstaan om deur customs te gaan, voor ons kan afklim.Hulle klim op die boot en bekyk ons eers almal deur, voor die skip clearance kry.

Een goeie ding van die skip, jy eet nie tussen in nie want dan is dit optrek na die eetsaal,behalwe as jy jou spens in kamer opgestock het!! Ons een nou leeg maar more is dit mos weer Boston!! Sal eers die winkel moet soek waar ons ons shopping kan doen.CVS apteke op die eilande eintlik die beste want hulle het alles wat jy soek en pryse ook billik, daar kan jy darem n botteltjie naelpolish vir $1 kry!!

See ook bietjie omgekrap en reen buite, met ons middag slapie het n brander hier tot teen ons porthole venster geslaan wat my natuurlik dadelik wawyd wakker gehad het.Maar dit was ook net die 1 keer en darem nog nie gese om portholes toe te maak nie, so nog heel normaal vir ou matrose.Ek so dankbaar dat ek nie seesiek voel nie want dan weet ek nie hoe dit sal gaan nie.

Nou ja dis eers my nuus vir die dag tot volgende keer mooi bly.

 

 

 

20 Aug 2014 : @ SEA

Left Bermuda yesterday afternoon and did not even realise that the ship had left the harbour, so have definitely got my sea legs back. Just got back from my breakfast and went to deck 7 to get outside and enjoy the fresh sea air. Waiting for hubby then we are going to the gym for a workout, hope I survive because have been very lazy and only have been walking.

Can’t believe that tomorrow, it will be 2 weeks since I have left home, must say I am very glad it is not 2 weeks ago with all my drama. Well we got to the gym eventually and got going but just realised I am unfit and will have to work hard to get back to where I was.

So tomorrow we will be back, making a comeback!! Hubby had someone that has lost his marbles so he is sitting in jail and locked up until we get to land, poor thing.Moet vreeslik wees jou kop is juis deurmekaar en dan sluit hulle jou nog toe ook nog,genoeg om enige mens nog maller te maak!!  Don’t think we realise how close those 2 lines are to each other, normal and crazy.

Just got back from my afternoon tea and can you believe it, I could not say no, to a dam brown oats cookie! Anyway too late now but enjoyed it. Tonight hubby is involved in the wave, and has to appear on stage, for those of you that know him well, he does not like it one bit, you can just imagine the picture!! Stokstyf!! En ongemaklik.

The wave happens once a week when the crew are introduces to the passengers and just say thank you, this happens after the evening entertainment show. I told you about the show last week with all the acrobats and dancers. Maybe I will go along just to watch this rare experience! Some things are part of the job!

Anyway, until next time bye