9 Sept 2014: Bermuda
Vandag was ons laaste dag in Bermuda maar ons was maar
bitter lui en rustig gewees.Net
teleurgesteld toe ons frozen jogurt café se masjien stukkend was, so
geen laaste enetjie voor ons daar weg is nie!! Liefie kom terug vir nog 2 weke
nadat ek weg is dan is dit klaar vir die seisoen.Die weer dan glo ook nie
lekker nie,of se hulle.
Met terugkeer skip toe afgekom op n groot vrou in n
bikini,was nogal iets om te sien! Eers gedink die jetski gaan haar uit water
blaas maar sy was toe die bestuurder en die mannetjie die ou wat die spesiale
skoene gaan aantrek,en uit die water geblaas gaan word.Gedink dit gaan werk kos
om haar op te kry,watch this space soos die jonges se!! Sal foto opsit en julle
sal verstaan.Hulle noem dit die Coconut Rockets Flyboard.Sien hulle het n
website vir die wat wil kyk, www.coconutrockets.com
Toe ons moet vertrek, is ek op dek 7 en besef ons is laat en
moes al weggewees het en wragtig, hoor n ambulans sirene, toe weet ek, liefie
hul het weer n disembarkment voor ons kan ry.Nie lank nie toe is die hele
mediese lot weet op die pier met die pasient,nog nie gehoor wat fout was nie
maar beter so, want 2 volle seedae wat wag en geen hospital in sig nie!!
Verstaan ook nou hoekom so baie skepe hierso,om Bermuda al
gesink het, as mens uitry diep see toe, ry jy reg langs rotse en reefs verby,
so kan my indink as jy nie weet waar om te ry nie het jy groot moeilikheid.Sit
nou op die dek 7 en tik, terwyl ons wegseil van Bermuda.Liefie werk en gaan eers
laat in ons suite/gaaitjie wees!!!
Is toe na die show, The Second City, n komedie maar moet
bieg hier en daar, het ek die Amerikaanse humor gemis en net weer besef dis
seker wat gebeur as jy immigreer, vat maar tyd om eers agter die kap van die
byl te kom.Toe verlang ek sommer huis toe,na ons mense toe,met als ons foute en
al, elke land het maar sy dinge en
probleme.
11 Sept 2014: @SEA
Vanoggend was dit gym toe maar gelukkig omtrent die hele
plek vir myself gehad, lyk my die passasiers le in, vanoggend.O dear, engelse
dag,vergeet. Every morning the one waiter when doing his rounds with his coffee
trolley shouts: IT IS NOT OVER YET!! He
is so funny, has all these chirps that he gives and the passengers enjoy him
every week. He also has this very real , kraai soos n haan, routine, he does.
Perfect weather and no hurricane chasing us!! The first snow
has started falling in Canada but thank goodness not where we are going. The 2
new companies that NCL has bought are Regent and Oceana and are 10 ships in
total. So, very exciting. Today I want to try and sort out my photographs,
could not get any onto my blog from Bermuda, so will try again from Boston.
Battling with the ships wi-fi, so is very frustrating, will
just have to wait for Boston. Had a wonderful time in Bermuda en really enjoyed
the island? Will remember the stunning
turquoise water, colourful homes that are all the colours of the rainbow,
friendly people, the heat!! pink busses and ferry rides.
Those that don’t know Bermuda is in the middle of the
Atlantic Ocean, St George s is where it all began in the 17th
century. Bought a rose glass antiques salt en pepper set in St Georges at a
second hand shop for $8 that we can use at home to remind us of our wonderful
time and travels here.
Next Month they have the PGA Grand Slam golf at the famous
Port Royal Golf Course. At a roundabout in Crows Lane there is a man Johny Barnes that
sits at the roundabout every weekday from 6 to 10am, showering the city
commuters with waves, blown kisses and a smile that melts the heart, they call
him the goodwill ambassador. Unfortunately I did not see him but the tour guide
told us about him. Tot n standbeeld vir hom gemaak.
The island is 21 sq miles, in total.Told you before there
are 400 wrecks to be found off Bermuda
lyk omtrent soos n sirkel reg rondom die eiland op die kaart met al die
skeeps wrakke.No cars to hire on the island only scooters and bikes.Petrol
costs $8 a gallon,weet nie hoeveel liter
dit is nie maar hulle se, baie duur.There are no poisonous insects or mammels
but a jelly fish with a terrible sting!! And sunstroke!!
All the houses roofs are white and painted with
limestone/gekalk to purify the water that runs into their underground tanks.Each
house has a underground water tank under it.No rivers,streams or
reservoirs.There is a whistling frog the size of your thumbnail and we saw 2 enormous cane frogs maar was klaar met kees, mors dood arme
goed!!! Dink raak gery.Also have lots of bird life,a few rats they say but NO
SNAKES!! Best new, sharks a rare in these waters.
Also have a huge incinerator plant were they take all the
islands rubbish, also saw a lot of Italian looking cement tables and benches all
over the island in public places ,the tour guise told us that they use the ash
from the incinerated stuff and cement to make the tables and chairs. Has a very
fine texture and I think it is lovely wish I could take a set home!!
Nou ja klaar met geskiedenis les en einde van my Bermuda
trip. From Friday we will be going from Boston to Quebec and back. Takes 7 days
to get there and then 7 days back, will be visiting 10 ports in total. Hope we
see the changing of the leaves. So a 2 weeks trip for us before we are back in
Boston. Until next time, bye.
11 Sept 2014: @ Sea
Vandag nog op die see, so was weer gym toe vir my.Liefie was
weer vir n lang ruk in die nag besig met n pasient met atriale
fibrilasie,gelukkig kon hy haar darem reg kry met medikasie.Lyk my die mense se
harte nie lekker nie want dit gebeur gereeld of
dalk is dit net algemeen.
Vanoggend was dit weer n hele gedoente met sekuriteit want n
dogter het haar ma aangerand,kan mens dit glo en dit omdat sy $8000 in die
casino verloor het!!! Arme ouma is 82 jr oud sit met n seer been en wragtig
daar gaan skop die dogter die seer been,klink soos n fliek!!! Dink Ouma moes
eintlik die dogter se been geskop het oor die geld wat sy verloor het.
O, moet nou eers met my liefie spog,hy het n pasient gesien
en n baie rare siekte by hom gediagnoseer,Brugada sindrome.Die pasiente kan agv
die toestand n skielike dood sterf en moet dan n pasaangeer kry,om dit te
voorkom,die man net 32 jr oud.So sy baas in Miami is baie beeindruk met hom,tot
die hele vloot se mediese afdelings laat weet.So trots op hom.
Verder het ons met ons stappery op dek 7 vamiddag die
voorreg gehad om uiteindelik dolfyne te sien wat reg voor die skip verby geswem
het .Dit was so mooi want hulle het volspoed voor ons uit die water gespring en was beslis oppad erens heen of dalk agter
kos aan!Het ook n hele paar ander gesien wat gelyk het asof hulle speel ,toe
ook walvisse maar net hulle geblaasery,
wag nog vir daardie perfekte sprong en stert voorreg.Wie weet dalk in Canada!!!
Positive thinking.So lyk my vandag was die dolfyne en walvisse aan die rondloop
of rondwem,moet ek se.
More is Liefie af, so ons kan dan weer saam in Boston
rondloop voor ons more middag noord van Boston seil.Gisteraand was amper n
stort sonder seep, want ons het vergeet om seep te koop, so laaste stort was n
stort met n stukkie seep so groot soos n 50c stuk en dit wil gedoen wees,kon
net die belangrikste dele was!! Hier waardeur jy alles,glo my,tot n koekie
seep.
Gelukkig kon ek gisteraand na ons ete by Teppenyaki by die
gastewinkel darem vir ons n koekie kry! Ons het
die voorreg gehad om op die kaptein se rekening uit te eet want een van
die verpleegsters is oppad huis toe en dan gaan eet hulle gewoontlik uit, om
totsiens te se.
Moet nou eers vertel, ons sny tot hare op die kontrak!! Nee
darem nie so erg nie maar Liefie kom terug van haarkapper en besluit nee nie
heeltemal reg nie, ek moet help sny.Ek se, ek het nog nooit in my lewe hare
gesny nie en te versigtig , se hy nee, gee vir my die sker en wraggies daar sny
hy sommer net so, sy eie hare.Het 2 horings gehad en dit afgesny,moet se lyk
sommer toe beter en reg. As die nood druk lyk my, doen jy baie dinge tot hare
sny met n medies sker!!
Nou ja tot volgende keer, weet nie wanneer dit sal wees nie,
mooi bly.
No comments:
Post a Comment