Tuesday, 16 September 2014

14 & 15 Sept 2014 Halifax and Sea


14 Sept  2014: Halifax

Vanoggend in Halifax aangekom maar was mistig en reenerig toe ons aar in die hawe en toe, onder die mis.Hawe waar ons gedok is lyk maar soos n hawe gebied, nie te mooi nie,net hyskrane en geroesde pype!!! Het darem al die rooi en pienk busse op n afstand gesien.Hulle gebruik die busses om die passasiers  na die waterfront gedeelte aan te ry.Dit was n belewenis want die busse kom uit negentien toet!!

Het foto geneem om te wys.Lyk vir my soos die busse wat hulle in Port Elizabeth gehad het in my kinder jare,dubbel verdieping,bloed rooi en pienkes.Die belangrikste hulle werk nog en doen wat hulle moet,ook n vroutjie wat aan jou verduidelik hoe dinge werk ens,baie oulik en georganiseerd.

Beste nuus van die dag, waterfront het free wi-fi!!!! So ek kon darem gister se goed op blog sit ,het net eers gesukkel om my word goed gecopy en gepaste te kry! More is ons op die see en die volgende 3 plekke wat ons gaan besoek, gaan ons weer die tender bote gebruik, so weet glad nie hoe dit gaan wees nie

Vir die wat nie weet nie, tender bote is as die skip nie in n hawe kan dok nie want daar is nie groot genoeg hawe vir die skip nie ,dan gooi hy anker uit en ons word aangery van die skip,ek geniet dit nogal want is weer iets anders.

Was heel eerste by n Farmers Market wat lekker vars goed verkoop het en daarna weer deur n klomp stalletjies geloop ,lyk my hierso is n MOOSE koning, verskeie artikels met moose woorde op of peaks, moose ore, noem maar op,een winkel se naam COOL AS A MOOSE!!Daarna al langs die waterfront gestap en verby verskeie museums en intressante plekke.Wil dalk volgende keer by die Titanic Museum inloer,sal maar sien.Hulle se die eerste boot wat  na die noodsein na die Titanic gestuur is ,het van Halifax geseil.

Gaan gelukkig nog 3 keer hier aankom voor ek afklim so mens het genoeg tyd om net eers te kyk voor jy besluit wat jy alles wil sien en doen.Nou ja tot volgende keer mooi bly.

 

15 Sept 2014: @ SEA

Today I was back in the gym after being very lazy,versagtende omstandighede!!!! When we get to a port I am off like a shot!! Rugsak op die rug en daar gaan ek, no time to waste,places to go and people to see!!!  Such a privilege very aware of this blessing in my life.

At breakfast had the guy that crows like a cock again and had a whole show going, had us in fits of laughter, first he crows then one of the chefs answers to his gekraaiery!! Also with a gekraaiery!! Then he says, come back at 2 there is going to be a cock fight. Someone on my turf, not long before he is going to be fiddling with my hens!! Then he asks everyone when a crew member passes him, does this guy look like me??? When we all say no, his chirp, I told his mother this is not my chick!! The world needs more people like him, always has a smile on his face.

Also went to Jasons  port and shopping talk this morning. I just love this guy he comes from Zim and is so whitty and skerp!! Praat dat dit bars en woorde hou net nie op nie.Beslis in die regte posisie,sal enige ding aan jou verkoop, baie baie goed.He tells you about the different shops there are in the port we visit, and where the best buys are. You get a map, so you have a bit of back round before you get to the port. Charlottetown is on Prins Eduard Island, and has 5 shops we can visit. Quebec City he says is amazing has a European feel to it, so really looking forward to go wandering in this beautiful city. Tomorrow it is Charlottetown.

After lunch I went to watch the Irish Folksong Show for a while and really enjoyed it. He tells stories and sings and before you know you are singing along or doing a jiggle. Seems the Irish like there beer!! And then after to many pints at the pub, that lovely wife is waiting for you when you walk through the front door at home and she ain’t so nice after seeing you!!!

Also told us about a guy talking in his sleep one night after too many pints of beer and talking about Camilla, when his wife asked who Camilla was the next morning he had to think quickly and said it was a horse he bet on, when he got home that afternoon all his belongings were lying on the grass, so he asked and what on earth is going on here? All she said :YOUR HORSE, CAMILLA phoned!!!!

Brilliant ,so lekker gelag, hulle lyk na sulke lekker mense.Nou ja dis al vir die dag,tot more.

 

No comments:

Post a Comment