Saturday, 10 May 2014

@ SEA


8 May 2014: @Sea

This morning I was back in the gym with a mission, I realised, only have another week left on the ship.Am very proud to say, am feeling a lot stronger after all the gym work and can do 50 leg raisers without stopping!! So getting their. Also doing the plank, which I hate with a passion and can count to 30 before I collapse!! Sometimes I wonder what I must look like, but who cares, nobody knows me and I feel good after a workout.Ou grys muis!

Lunch was in the staff mesh and now I understand why people who visit counties that are very different to us, loose weight, for soup was this awefull looking skottelgoed water with pieces of floating meat in it and the Phillopinos love it.They make a lot of Asian food in the staff mesh because there are so many Phillopinos working om board.Lucky we have staff mesh, officers mesh and Garden Café to choose from.

Tonight we are going out for supper to a steakhouse,  to celebrate KC s birthday, which is tomorrow.She is one of the nurses on board,amazing little person and always got a smile on her face.Nice to be around people, who are so positive.

We are on our way back to NEW York, the sea nice and flat today and cruising nice and slowly, think they pump it up, full throttle, when we go to sleep tonight.On the open decks and swimming pool areas, the passengers are having fun in the sun.Quite a few red and sore bodies walking around but they are having a good time.Carribean music get anybody in a good mood.

I am back in the library, in my favourite spot, writing my blog and doing all my other things I keep myself buzy with.Until, tomorrow Hasta Luego!!

9 Mei 2014

Vandag nog op die see vir die dag.Weer lekker gaan gym vanoggend.Gisteraand toe in LE-BISTRO (Franse Restaurant) gaan uiteet, saam met die mediese dept om KC se verjaardsag te vier.Ons byna dood geeet,slakke voorgereg in knoffelbotter sous en hope verskillende brode.Toe het ek die lekkerste en sagste fillet gehad met peppersous en rich blue cheese sause.Liefie het eers in die mosselpot geval en toe lam ribbetjies.Toe het ons nog plek vir roomys en natuurlik het ek weer afgesluit met my bekende crème brule en koffie.Ons drankies vir die aand was skip water!!! Kan jy glo al die grand kos en ons moet dit met water drink,dis nogal iets, wat ek nie gewoont raak nie.Weet in Europa drink hulle baie water met hulle kos maar vir my nog vreemd.

Baie lekker aand gewees en lekker gekuier en gesels.Het fotos geneem so sal vir julle opsit hopelik more in NY. Vanoggend terwyl ons so lekker rustig sit en ontbyt eet, kom daar ewe skielik n vliegtuig oor die skip verby gevlieg wat ons almal stom gehad het,moes n mirage of so iets gewees het want het met n helse geraas en vreeslik vinnig gekom en gegaan.Eers staan jy net en weet nie eintlik wat aangaan nie! Wel, toe is almal wakker en paraat.

 

Moreoggend  8h00 in New York en dan begin my laaste week op die skip.Ry weer glo vroeg uit NY,dink so 14h00, so sal nie so wyd kan rondloop nie. Liefie, my al klaar gepreek en gese onthou nou die skip ry vroeer ,net nie dit vergeet nie,so lyk my, is is tog erg oor my!!!Wil ook  bederf goed vir Liefie wat agterbly koop  en ons seep is op, so more is dit sweets en seep!!! Klink nou seker snaaks maar om R30 vir n koekie seep te betaal gaan maar moeilik af!! En het hier aangekom met  4 ,twee koekies in elke tekkie!!

Besluit om maar eerder in n cheap hotel(R1700)!!!!! naby die lughawe te bly vir die aand van die 17 de die aand voor ek vlieg.Het mos vertel dat die ander een so duur was,(R6000)met die teruggaan datum en dis net vir n bed geen etes!Maar toe ek besef gaan dan op die lughawe moet sit vir 14 ure voor ek vlieg ,toe dink ek nee, slaap eerder in n goedkoop plek en vat die kans,hoe sleg kan dit nou wees?

So, nou sal ons moet sien wat gebeur? Hoop nie daar is spoke,skelms,pimps en bedbugs nie!!! Sal julle inlig na my nag op die 17de.Wel vandag weer een van daardie perfekte see dae,see so plat soos n pannekoek en lieflike weer.Die skip maak weer geld want op sulke lekker dae, le almal om die swembad en dan kom die groot dors,en soos ek gese he, jy wuif die kelner nader en walla daar kom jou yskoue drankie en die een drankie roep mos die aner een.More oggend vroeg is dit tyd vir daardie groot lelike ding wat hulle noem REKENING/THE BILL!!

Wel tot more, mooi bly,chow.

 

 

 

 

 

 

No comments:

Post a Comment