Sunday, 4 May 2014

New York


2 Mei 2014: New York City

Gister n heerlike dag gewees , was vroeg in New York op n lekker sonskyn dag,kon met kort moue en oop tone rondloop na verlede week se koue!!

Ek is eers na Rockerfeller Center toe, om in Starbucks, al die elektroniese goed te doen, maar die wi-fi was maar stadig gewees en baie lank gevat.So na n tyd, opgegee om nog fotos te laai op die blog.Jammer oor dit want weet dis baie lekkerder om fotos te kyk as om net te lees but not from a lack of trying!!

Toe is ek, al langs 5 th avenue (shopping mekka in New York) op na Central Park, dit was vir my nogal lekker gewees, net om daarso te kan rondstap.Sou meer tyd wou spandeer om net by van die winkels in te gaan en te kyk na alles maar omdat ek orals stap, is my tyd beperk en moet ek beweeg!! So baie om te sien en te min tyd. Besef net weer wat n voorreg om so elke week hier te kom want  so baie om te sien en baie dankbaar vir die geleentheid.Dink jy sal elke dag vir maand lank hier kan bly en nogsteeds nie alles sien en beleef nie.

Mens kan seker die busdiens en underground trein gebruik om vinniger te kom waar jy wil wees maar ek dood bang raak verlore en skip ry sonder my, so hou maar by die gewone.Boring!!Dink n paar nagte hierso moet ook baie lekker wees, dan kan jy heeldag op die hop on, hop off, bustoere gaan en later na die broadway shows en lekker restaurante.

Het toe by Central Park uitgekom en die keer van n ander kant ingegaan, die Grand Army Plaza kant  en eers vir my n HOTDOG gekoop vir R30 en dit baie baie, stadig gesit en eet in CENTRAL PARK, NEW YORK!!! (Darem met mostert en ketchup/tamatiesous) naby THE POND , mooi,met n pragtige ou brug, die bome begin nou lewe kry met hulle pragtige groen blare en paar bloeisels.Die park is massief en sou dit ook alles wou sien en beleef. Het darem n paar mooi fotos geneem.Wil volgende week net tyd in die park, spandeer.

Nou ja, na my lekker rustige sit in die park, was dit weer tyd vir voetslaan terug skip se kant toe.Het darem ons spens aankope gedoen,doen die aankope nie te ver van die skip nie want dra my dood aan die koeldrank,chips en lekkers.

Gisteraand was die mooiste sonsondergang terwyl ons vertrek het uit New York .Ons was gelukkig besig om aandete te eet, net jammer het nie die kamera by ons gehad nie.

Keena een van die verpleegsters van England, het afgeklim en is nou oppad Australie toe om daarso te gaan werk op n myndorp.Sy se, boot het te veel admin werk en sy wil meer verpleeg werk doen. Oulike vrou, se sy, wil nog eendag Suid Afrika toe kom, dan kan ons vir haar bietjie rondvat,spot en se, sal ons na haar troue toe nooi.Mens ontmoet baie mense van oor die hele wereld en eintlik amazing om te dink hulle werk so goed saam.Wys jou ook net weer, kan gedoen word.

 

3 May 2014: New York

Last nights cruise was a cruise to nowhere, as they call it!!! Think I told you before, they get on for 1 night and tomorrow they are back in New York.Think they party all night and see a lot of brides to be on board with all there friends.They have a blast and must be lots of fun.So any special occation you can celebrate on this special, one night cruise.

This morning I decided it was time to start looking for gifts, so spent the morning in the gift shops and I am a pain, can’t decide what I want, so it took all morning!! Had to be back on board by 14h30 so did not have too much time today because start a new itenary from today.Looking forward to that.

Walked passed a funeral procession, which was quite special, with a guy playing a bagpipe in his Scottish clothes.Just made you sad to know and see these heartsore people, saying goodbye to a loved one.Felt like in the movies, black clothes, black hurse, sad music, people hugging each other, on the steps of this old church, in a street in New York and life goes on, no matter what you are going through in your life.The sun will set again tonight and come up, tomorrow.Life.

 

Walked back to the ship in a street with all these amazing little restaurants, would have loved to just walk in, have a lovelly meal and a nice glass of wine!!! They all look very inviting.Will post a picture of them. Some streets were also closed, due to a marathon being held.So there were stacks of NYPD officers visible, near Time Square.

Well, we on our way,to Nassau and Port Canaveral, so until next time,hasta luego.

 

 

 

4 Mei 2014: @SEA

Vanoggend was dit weer een van daardie lui dae!! Laat opgestaan en toe is dit gym toe,traag begin maar darem spoed opgetel soos ek aangegaan het.Maagspiere voel al sterker maar rolletjie nog met my!! Kan nie glo, het nog net 2 weke op die skip, dan is dit huis toe .Weet nie hoe die arme werkers met  6 en 9 maande kontrakte hou nie.Gelukkig nog net 4 weke, dan kom Liefie ook huis toe.Sien al so uit na sy vuurtjie,chop en biertjie en kan julle glo, sy vrou se tuisgemaakde sop!!! Ek sien baie uit na my bad,hierso net n stort en ek n bad mens saans,so ek deesdae, baie meer waardering vir n bad.

Lyk my hierdie wegkom van alles by die huis, laat mens net alles soveel meer waardeur en laat jou met ander oe na jou land,sy mense,huis en noem maar op, kyk. Dankbaarheid en waardeuring.Weet het dit al baie gese, maar is so dankbaar , vir die geleentheid en voorreg  om die wereld te sien en dan weer huis toe, te kan gaan.

Ons kom more 12h00 se kant in Port Canaveral Florida aan.Ry eers weer 9.00 die aand,so darem 9 ure vir rondloop.Lyk my hierso is omtrent baie goed om van te kies maar ek gaan maar net eers rondkyk.Goed om van te kies is:

Universal Studios

Island Advertures

Seaworld

Disney Hoolywood Studios

Kennedy Space Center

Airboat adverture

Kayaking at Manatee Cove

Pontoon Cruise on the Banana River

Florida Springs

Surf Lessons

Cocoa beach

Zipline Adventure

Port Canaveral Highlights Tour.

Snorkeling,Parasailing,Hippo Waterslide,Marine life encounter,Wave runner???,Kayak tour,Standup Paddleboard,Paddle boats, list goes on and on!! So baie om van te kies maar soos ek gese het, pryse bepaal maar wat jy uiteindelik doen.

Is glo Dinsdag, op n privaat eiland in die Bahamas, so sien ook uit na dit,weer n strand dag.Nou ja tot more dan, mooi bly.

 

No comments:

Post a Comment