5 May 2014: Port Canaveral Florida
Arrived in Port Canaveral early morning on a beautiful sunny
day with hardly any wind.Were very lucky because heard from taxi driver, that
it had rained for 3 days non stop, before we came.Went to deck 13 while the
ship was sailing into the harbour, so
had the best view of the whole area.
Compared to the other ports it looks new and a lot of
building and construction going on in the harbour area. Not very pretty,
compaired to other places .Realised will have to take the taxi when I did did not see, any tourists walking, any where
near the harbour area.Sure enough, when I got outside had to pay $12 for a
round trip, to the nearest beach, which was Cocoa beach. Well off I went!
Got to Cocoa Beach but first, went to Starbucks for my usual
business!! And bought surplies at CVS.Went to the biggest surf shop I have ever
seen, Ron Jon Surf Shop, Cocoa Beach open 24 hours a day, 365 days of the year and must say very impressive, would have loved
to buy a lot of beautiful things so only broused!!
Later I went to Cocoa beach but did not even swim, nee wat,
hulle kom nie naby aan ons strande nie!! So had my packet of chips and some
cooldrink while sitting on the beach .Decided now I want to get back to ship,
so went back to pick up area,must say they are very organised with there
transport of the passengers.
On our way back in taxi I was with an American Couple and a
Dutch couple with there kids, very friendly.One of the kids left a wind!! with
terrible conseqinses and blamed his father!! so that broke the ice and we
chatted all the way back to the ship.Well cant say I would return to this place,maybe
I was not in the right places.
6 Mei 2014: GREAT STIRRUP CAY (NCL SE PRIVAAT EILAND IN DIE
BAHAMAS)
Pragtig en wat n dag.Awesome, lyk my ek verkies nou die
eilande!! Sal n beachbum of seerower moet word.
Ons het die ongelooflikste weer gehad ,lekker warm en geen
wind, nie n wolk in die lug nie.My arme man is vroeg oggend uit die vere geruk
met n noodgeval,die moes hulle later met n helikopter kom haal op die eiland, so sy dag het nie
goed begin nie.
Die eiland is regtig iets besonders, jy kan sien nog besig
om dit te ontwikkel,klomp nuwe plante geplant en dan is daar cabanas wat jy vir
die dag kan huur en daar parkeer jy jouself vir die dag en met die gewuif van n
hand kom die crew met dit wat jy soek!!! Drankies,kos noem maar op,paradise!!
Maar dan soek hulle jou kaart van die skip en ching, ching jy gaan nog betaal
vir die luukse lewe op n eiland in die son!!!!! Dink party gaste skrik hulle
melk weg as die rekening opdaag na n wonderlike cruise.
Gelees van n clam shell wat jy kan huur en toe eers later
gesien, lyk soos halwe skulp met 2 le stoele en jy te minste in die
skaduwee.Water was heelik en die mooiste ligblou kleur.So ek het my swem
ingekry,water baie sout, voel vir my meer sout as by ons.
Weer vir my n le plek gekry onder n palmboom en daarso het
ek heeldag spandeer.Teen die middag se kant weer gaan rondloop en toe op nog n
spesiale plek afgekom.Weet nie einltlik hoe om dit te beskryf nie,lyk soos n
meer met n eiland in die middle maar water doodstil, so weet nie of die water
van onder deursyfer nie maar nie opening gesien wat van die see se kant invloei
nie.Toe ek dit sien toe moes ek natuurlik eers weer swem, om dit te kan
beleef,toe is ek weer nat van vooraf.Besef nou moet ek roer want dis amper weer
tyd om die tender bote terug skip toe te kry.Die tender bote is groter en bly
op die eiland, vat 450 mense so dit gaan darem baie vinniger.Ons 2700 passasier
op die cruise.
Aandete was weer op dek 12, met die mooiste sonsondergang en
Liefie kon bietjie wind kry, na n baie besige dag.Vergeet dat die son mens so
uitput, was doodmoeg en stokflou van niks doen nie !! Vreeslik, behoort my te
skaam, dan vertel ek dit nog oor.Toemaar besef as hierdie 2 voete weer op
Africa grond is, gaan ek weer my vooskoot en besem moet nader trek.Tot volgende
keer.
No comments:
Post a Comment