Saturday, 17 May 2014
Nassau Bahamas
14 Mei 2014 Nassau Bahamas:
Vanoggend so 8h00 in Nassau aangekom met wolke wat omgekrap
gelyk het.Eers weer ontbyt gehad maar die keer binnekant gesit want buite baie
warm en bedompig.Toe n taxi vir $4 gevat na Atlantis toe vir die dag,maar wat n
belewenis,die taxi is defnitief onpadwaardig ,die binnekant van die deure
bestaan nie,net so n los stuk metaal wat ek, aanneem die hele deurknoppie
stelsel was en die staan punt in die wind en skeef en krom.Die agterste deur,
moes die bestuurder eers optel en weer op sy wieletjie of skuif meganisme sit,
om toe te maak (SKUIFDEUR)!!!
Wel ek wou nog foto neem toe besluit ek, nou soek jy vir
moeilikheid van der Merwe, wees net bly jy hoef nie te loop nie!! Want dis vrek
warm.Nou sit ek nog voor ook nog en die bestuurder hak sy sitplek gordel om die
arm lening!! Ek het besluit bid maar net vir veilig rit. Als het darem goed
afgeloop maar dink dis n 3de wereld vervoer probleem, anything goes, solank dit
beweeg en vorentoe gaan!! Die affere het my laat dink aan die taxi wat bestuur
word met die bobbejaan spanner as stuurwiel.
Daar gekom en toe rustig op my tyd deur die hotel en op die
massiewe gronde rondgeloop.Laat my aan Sun City dink behalwe by die see,en dit
is indrukwekkend en pragtig.Ek toe so spyt het nie my swembroek aangetrek nie
anders het ek defnitief weer gaan swem.Die plante groei is weelig,met
verskillende kleure en voel soos n oasis in die hitte.
Het afgekom op seeskilpaaie,stingrays,haaie,en visse,baie
mooi fotos geneem wat ek hopelik Saterdag by hotel gelaai sal kry.Toe ook al langs die
marine gestap tussen al die miljoeners se bote of seiljagte,alles blink ,lyk
splinter nuut en het alles op hulle (surfboards,jetskis,rubberducks)Besef die
naaste wat ons aan dit sal kom, is as werkers op sulke bote!! En jy werk glo
hard.
Gelukkig afgekom op n starbucks en weer geswig voor die
mango yssie!! Maar was vrek lekker,ook n pakkie chips gekoop maar dit was nou
weer sleg, sommer vies vir myself,nie ons chippies nie!! Anyway that’s life
ne,the good and the bad!!
Probeer om die die hotel lobby wi- fi op te tel maar
onsuksesvol gewees en toe gevra en gehoor kos $20 vir die dag,en besluit neewat .Toe is ek weer met n taxi terug hawe
toe in gietende reen!! Gelukkig teen die tyd wat ons by die hawe uitgekom het
,was reenbui verby maar toe soek die taxi man $20 van my en ek se net, daar is
geen manier wat ek dit gaan betaal nie, die ou by hotel het gese $4.
Ons was 4 in die taxi(wat n kar is) en hy se nee as ons 5 is
is dit $4, nou verbeel jou, 4 groot mense op die agterste sitplek,1 voor en nog
die bestuurder. Arme tannie wat voor gesit het ,het ook net 1 been gehad en
rysroel in kattebak!.So na n gestryery is ek daar weg en het net $5 betaal en
gemaak dat ek wegkom,dink hy het n vet kans gevat want op die hawe is groot
borde wat se $4 na Atlantis toe(1way)
Ook les geleer en sal van nou af vir die bestuurder vra voor
hy ry wat die koste is.Almal soek ook net tips by jou ,vir elke liewe ding,amazing.Niks
verniet nie,eintlik bang om iets te vra of foto te neem want dan is dit, tip
asb!!
Toe is ek op soek na die local supermark, wel lyk soos ons BOKSER
winkels en nie n groot verskeidenheid nie, kon darem vir Liefie n paar goed kry
en toe is ek terug skip toe.Doodmoeg!! en weet, moet nou krag kry want daardie
voorskoot en besem wag mos vir my.
Wel sit nou weer in bib en skryf en wil graag die sailaway
van dek 13 dophou as ons Nassau verlaat vamiddag.O ja amper vergeet, liefie hou
van die woeste hare, kan julle glo ,ek so verbaas,het my eers so n rukkie
aangekyk en gese iets lyk anders!! En uiteindelik gese, ek hou van dit.So hy
sit nou met n wilde, woeste, gryskop,50 jarige skipkat!! Mooi bly tot volgende
keer.
15 MAY 2014: @SEA
Was on deck 13 for the sailaway and was beautifull,we had to
wait for one of our sister ships to move before we could get going.Took some
amazing pics and was just nice beieng on the deck with the wind in your hair,
with a view to die for. Supper was on deck 12 again, while the sun was setting,
stunnig view.Very special memories.
Woke up this morning and started thinking of excuses to skip
gym this morning and then decided no,
no,no, stop beieng lazy and lift your butt out of bed.Been good with it, so why
not go on, right to the end!! Which will be tomorrow? Last gym and
steambath.Met a Chinese lady in the steambath that must have stayed in it for
at least 30 min, don’t know how they do it.
Then it was time to get dressed and sure enough I had
forgotten my pants!! but not such a big
disaster, just put my black gym pants on again and off I went to breakfast.Have
all these plans for when I get home to include family members with my daily
tummy excercises but will have to see if that pays off! Can’t let things just
go, again.
Have had a lovelly time and have been keeping myself buzy,
so can’t believe I have actually been on the ship for 8 weeks. One thing I
don’t seem to get enough off is sleep, think I am making up for all those years
of interrupted sleep.
A big mistake I made did not bring enough hormone
tablets!!!!! So now it is knit one, slip one, until I get home and then I will
be off to the chemist straight away, to get these, nasty hot flushes and sore
b…. Back were they belong. So at the moment it is back to aantrek en uittek,
aantrek en uittrek. Warm en koud,I now understand why you don’t fiddle with older
peoples pills, It gets there clock work
deurmekaar!!!
Am so dissipointed that I have just missed the 9-11 museums
opening, that was today,but next time.Saw a program om BBC tv about men and
ladies that are from 70 to 80 years old dancing in a broadway production and
look 60. Amazing, the steps might be a bit slower than the young ones but there
figures, smiles, spirit and costuums are fantastic.
Think it was there last show and as the one guy said, quite
sad because this was the end for them and there careers.What an example for us,
still going strong at 80 and dancing at broadway,just shows you, anything
possible if you really want to.As the one lady said, you are as old as you
feel.
Well don’t know when I will be writing on the blog again
hopefully I will get time at the hotel
just to end off MY TRIP TO NEW YORK.Still have a few nice photos, I want
to share with you.Until next time.
17 Mei 2014: Fairfield Inn Marriot JFK
Wel hier is ek, oppad terug, huis toe na 8 wonderlike weke
saam met Liefie op die boot.Vanoggend is ek 8.45 van die boot af en deur doane
by die hawe.Natuurlik eers vir die laaste keer, heerlike ontbyt gehad met n uitsig oor die Hudson Rivier.Lieflike
sonskyn dag ,sou baie graag eerder die dag in New York wou deurbring maar soos
hulle se, daar is n tyd om te kom en n tyd om te gaan.
Terwyl ons vir die bus gewag het, het ek die intressanste en
snaakse man en sy vrou ontmoet van England,hy klink vir my na n skotsman,hulle
was ook vir die week op die boot en oppad terug England toe.Kon sien hy hou van
sy snertsi en aanmekaar gerook,so whitty en so skerp soos kan kom.Elke ding wat
hy kwytraak het was net snaaks,het natuurlik ook baie te se gehad oor alles en enige
ding wat om hom aangaan. Het hom so geniet, skat hom so 70 jaar oud.
Dink hy is beslis n
baie berugte en bekende man in sy gemeenskap en het die dierbaarste ou
vroutji,wat perfek by hom pas.Wel,hulle was ook oppad na JFK maar hulle vlug vanaand
19h00 en 7 ure later is hulle tuis.Net weer besef, ontmoet so baie ander
vreemde,intressante mense.
Eers met bus na JFK lughawe en toe van daarso met die hotel
shuttle, hotel toe. Was darem bietji goedkoper want het die vervoer deur die
boot toe gereel maar nogsteeds duur,
R400 vir die rit.Toe ek natuurlik weer by JFK kom ,was ek weer verward want
afgelaai by die departure deel en ek wil by arrivals wees, so toe is dit weer
op daardie airtrain klim ,wat ek nou nog nie verstaan nie!!! Gelukkig na bietji
hulp het ek toe uitgekom waar ek moet wees.
Hotel baie naby aan die lughawe en lyk toe nie te sleg van
buite nie,kan sien nie n 4 ster nie maar ok.So les om te leer, don’t judge a
book by its cover!!Gelukkig het Adele vir my vooraf bespreek, so toe ek aankom
toe weet hulle van my,en kamer was toe gereed ,gewoonlik kan mens eers na 15h00
intrek . 2 lekker warm koekies gekry by ontvangs met aankoms wat vir my vreemd
was en n kaggel wat brand in die voorportaal.Was 12 grade toe ek afklim
vanoggend maar windtjie is maar koud.
Hotel oud, maar netjies,is klein en gerieflik, sal weer
hierso bly.Die bad in die badkamer is natuurlik die grootste plus punt van vanaand se oorbly!!.Lyk
buite maar na n industriele area so besluit om eerder nie rond te loop nie.Kon
darem vir my iets kry om te eet by ontvangs,chicken en noodle
soup,popcorn,chips en natuurlik n ou soet ietsie!!.More kan ek darem ontbyt eet, voor dit weer tyd is vir lughawe
toe.Vlieg 11h15 van JFK, land 08h00 Maandag in Jhb en is 14h05 terug by die huis.Baie
opgewonde.
Wel ,dis nou ook die einde van my blog oor, MY TRIP TO NEW
YORK,hoop julle het dit geniet,was vir my ook lekker om my daaglikse ervarings
te deel, met my familie en vriende. Die
spesiale mense in ons lewens. Tot volgende keer, mooi bly.
Wednesday, 14 May 2014
12 Mei 2014: Port Canaveral
Vroeg weer gym toe gewees maar darem beter gegaan
vandag.Daarna lekker ontbyt gehad en toe besluit gaan nie afklim vandag nie,
Kan julle glo!!! Soos ek laas week gese het hawe area baie groot en moet taxi
vat na alles toe, so teen dit besluit.Het sommer al my e-mails geskryf en voor
ek my kon kry was dit al 17h00.Ons seil vanaand? 21h00 uit die hawe uit .
Lekker warm buite, so ons sal vanaand buite op dek 12
aandete kan eet.Heelwat van die crew wat huis toe gaan, het afgeklim vandag, so
hulle smile van oor tot oor, dit na 6 of 9 maande kontrakte wat lank is.Huis
bly maar Huis.
More is dit weer die eiland en daar gaan ek afklim, veral as
die weer lekker is.Het genoeg son gehad so sal maar my surf vest
aantrek.Verbeel jou, ou vrou met surf vest!! Moet eers vertel, vra vir Liefie
sal hy al my sonvlekke brand voor ek gaan en sy chirp was, wel ! dan gaan my
hele lyf vol brandmerke wees!!! weer in
een van sy puttige buie.Nog n intressante ding om te sien was, terwyl ons in
die hawe is, werk die duikers onder die boot met al hulle toue en pype .Dit het
ek nou dopgehou van dek 7 af terwyl ek bietjie wind gekry het, aangesien ek nie
afgeklim het nie.Het ook gesien hoe n polisie hond elke container wat gelaai
word deur snuffel.Darem baie ander goed wat aangaan op so n skip wat mens nie
eers van weet nie.
Nou ja tot more CHOW! soos die spanjaarde ook se.
13 Mei 2014: Great Stirrup Cay (Island in Bahamas)
Arrived at island at 9h00 this morning.Takes a while to get
all the passengers of the ship, so you first
get a ticket with different times, to board the tender boats that come
from the island, to pic us up.So I had more than enough time to have a good
breakfast, before I hit the beach!! Just sad that hubby could not enjoy it with
me.
Murphys law, he will most probably be off next week when I
am home!! But I won’t moan because just being here together a privelidge.Well
this morning I did a walkabout before I decided to lie down on those chairs
that make you very lazy!! Once you on them,and the longer you lie on them you
seem to get weaker and weaker, as the day goes on.
This week I knew how things work, so at lunch time I went to
the cafeteria on the island and had a lovelly hamburger and salads.Last week I
ate nothing and took my own cooldrink with but this week I knew and enjoyed
this great opportunity.They really make this visit to island something special
and go to a lot of trouble to make it a pleasant and enjoyable day.
They had to cancel the parasailing today because of the wind
that was a bit to strong.Early morning it looked like we were going to have
some rain but in the end it turned out a lovelly day even with the wind.Sea a
bit rough.I was wondering if any people actually live on the island permanently
but will have to ask hubby about that.
My highlight of the day was snorkelling, had a fantastic
time and saw the most beautifull fish, the water is crystal clear and you can
see a few meters infront of you.Will definitely be doing that again, was amazing,
had ou vrou hande en voete after I had finished, you just don’t get enough and
with the warm water, it is great.
Saw a school of fish that must have been hundreds together,
I kept going back to them .On the rocks there were other fish that seem to live
in holes in the rocks or maybe there hiding place, they seemed inquisitive ,tried to hold onto the rocks but
the currant kept washing me away.Ook maar bang jan!! If hubby was with me I
would have ventured a lot further, so next time! They have snorkelling routes,
so think that must be a very nice excurtion to do.
Talk about having a bad hairday, hierdie lewe op die see en
my hare, werk nie lekker saam nie.Have decided maybe I must work with the sea
air and not against it!! So from today I am just going to let it go!!!! Sal seker bietjie wild en woes lyk, sal maar
sien wat Liefie se comment is, want wees verseker hy sal iets te se, he!! En om die dik hare van my, glad en plat te kry,
kos werk.
Well, we are on our way and tomorrow we are in Nassau in the
Bahamas, maybe I am going to give Atlantis a visit or will just go exploring
again and see what comes up.Hubby was there on one of his trips and loved it.Was
very hot last week, so holding thumbs, it is a bit cooler tomorrow.
My suntan lotion is finished and don’t want to buy new
bottle now, maar vir kreef rooi sien ek ook nie kans nie, so sal maar sien,
dalk kan ek nog n druppel of twee uit die bottle kry! Dink en Droom al klaar
oor daardie mango ys drankie wat ek laas week daarso gekoop het, was heerlik.
Was of baie lekker of ek was bitter dors gewees.Tot more,mooi bly
Monday, 12 May 2014
New York
10 May 2014: New York
Arrived in a misty New York, early on Saturday morning.
Visibily very poor and wondered how they got this huge ship into this dock
space without any problems!! So off I went on my last,( rondloop) in New York
City.First stop, was Starbucks and thats where I could load quite a few
pictures on my blog.
Cant believe my time here, is coming to an end.Have had a
great time and cant complain about anything.Great being with hubby and very
glad he will be coming home in 2 weeks time.Dont even know how we survived
those 3 months apart,was tough and glad it is over.
After Starbucks I decided to make a last visit to Central
Park, I only got to see the park from the south side and would have loved to
see everything, but another time, for it is too big and maybe next time, I will
have a pocket full of $$$$$.The park is starting to come alive with all the
beautifull greenery,so glad I actually had the privelige to get to see it.
Sat on a bench for a while and just took everything in,then
it was time to get our shopping done and back to the ship.My byna dood gedra
aan my inkopies!! Also walked past a guy who had picked up his clothes from the
drycleaners, amazing, must have had 10 shirts,so that seems to be the done
thing here.
Would have loved to see what the apartments look like
inside,and if they have a little garden
on the back side of the buildings.Dont think we realise how lucky we are ,when
it comes to space.Also saw a lot of people with dogs,so they live in
apartments? Did not see any of them running around or places where they could
run around freely.
Well, off we sailed down the Hudson River on our last cruise
before I leave.Next week I get off early morning and will take taxi to my hotel.
11 Mei 2014: @SEA
Lui wakker geword vanoggend!! Maar myself gedwing om gym toe
te gaan, daarso het dit maar stadig gegaan, een van daardie pap in die … dae.
Moedersdag, kon darem my Ma in die hande kry,
skoonma gebel maar kon haar nie in die hande kry nie.So aan albei,
GELUKKIGE MOEDERSDAG aan 2 wonderlike Ma’s in ons lewens.Ons is lief vir julle
en waardeur julle baie,dankie vir alles wat julle vir ons doen en beteken.
Net nou, n vals Code Alpha gehad,sit nog so rustig en die
volgende oomblik kondig Kaptein code Alpha aan en al wat mediese ou is,
hardloop. Nog nie met Liefie gepraat nie maar neem aan person het seker net
flou geraak of so iets,ook maar bly anders is hulle weer heel nag besig tot
hulle die pasient van die skip kan afkry.
Vandag verder ook maar rustig gewees,2 flieks gekyk en te lekker onder die kombers
gele.Kry al nagmerries oor daardie besem en voorskoot wat vir my wag!!! Mooi
bly tot volgende keer.
Saturday, 10 May 2014
@ SEA
8 May 2014: @Sea
This morning I was back in the gym with a mission, I realised,
only have another week left on the ship.Am very proud to say, am feeling a lot
stronger after all the gym work and can do 50 leg raisers without stopping!! So
getting their. Also doing the plank, which I hate with a passion and can count
to 30 before I collapse!! Sometimes I wonder what I must look like, but who
cares, nobody knows me and I feel good after a workout.Ou grys muis!
Lunch was in the staff mesh and now I understand why people
who visit counties that are very different to us, loose weight, for soup was
this awefull looking skottelgoed water with pieces of floating meat in it and
the Phillopinos love it.They make a lot of Asian food in the staff mesh because
there are so many Phillopinos working om board.Lucky we have staff mesh,
officers mesh and Garden Café to choose from.
Tonight we are going out for supper to a steakhouse, to celebrate KC s birthday, which is
tomorrow.She is one of the nurses on board,amazing little person and always got
a smile on her face.Nice to be around people, who are so positive.
We are on our way back to NEW York, the sea nice and flat
today and cruising nice and slowly, think they pump it up, full throttle, when
we go to sleep tonight.On the open decks and swimming pool areas, the
passengers are having fun in the sun.Quite a few red and sore bodies walking
around but they are having a good time.Carribean music get anybody in a good
mood.
I am back in the library, in my favourite spot, writing my
blog and doing all my other things I keep myself buzy with.Until, tomorrow
Hasta Luego!!
9 Mei 2014
Vandag nog op die see vir die dag.Weer lekker gaan gym
vanoggend.Gisteraand toe in LE-BISTRO (Franse Restaurant) gaan uiteet, saam met
die mediese dept om KC se verjaardsag te vier.Ons byna dood geeet,slakke
voorgereg in knoffelbotter sous en hope verskillende brode.Toe het ek die
lekkerste en sagste fillet gehad met peppersous en rich blue cheese
sause.Liefie het eers in die mosselpot geval en toe lam ribbetjies.Toe het ons nog
plek vir roomys en natuurlik het ek weer afgesluit met my bekende crème brule
en koffie.Ons drankies vir die aand was skip water!!! Kan jy glo al die grand
kos en ons moet dit met water drink,dis nogal iets, wat ek nie gewoont raak
nie.Weet in Europa drink hulle baie water met hulle kos maar vir my nog vreemd.
Baie lekker aand gewees en lekker gekuier en gesels.Het
fotos geneem so sal vir julle opsit hopelik more in NY. Vanoggend terwyl ons so
lekker rustig sit en ontbyt eet, kom daar ewe skielik n vliegtuig oor die skip
verby gevlieg wat ons almal stom gehad het,moes n mirage of so iets gewees het
want het met n helse geraas en vreeslik vinnig gekom en gegaan.Eers staan jy
net en weet nie eintlik wat aangaan nie! Wel, toe is almal wakker en paraat.
Moreoggend 8h00 in
New York en dan begin my laaste week op die skip.Ry weer glo vroeg uit NY,dink
so 14h00, so sal nie so wyd kan rondloop nie. Liefie, my al klaar gepreek en
gese onthou nou die skip ry vroeer ,net nie dit vergeet nie,so lyk my, is is
tog erg oor my!!!Wil ook bederf goed vir
Liefie wat agterbly koop en ons seep is
op, so more is dit sweets en seep!!! Klink nou seker snaaks maar om R30 vir n
koekie seep te betaal gaan maar moeilik af!! En het hier aangekom met 4 ,twee koekies in elke tekkie!!
Besluit om maar eerder in n cheap hotel(R1700)!!!!! naby die
lughawe te bly vir die aand van die 17 de die aand voor ek vlieg.Het mos vertel
dat die ander een so duur was,(R6000)met die teruggaan datum en dis net vir n
bed geen etes!Maar toe ek besef gaan dan op die lughawe moet sit vir 14 ure
voor ek vlieg ,toe dink ek nee, slaap eerder in n goedkoop plek en vat die
kans,hoe sleg kan dit nou wees?
So, nou sal ons moet sien wat gebeur? Hoop nie daar is
spoke,skelms,pimps en bedbugs nie!!! Sal julle inlig na my nag op die 17de.Wel
vandag weer een van daardie perfekte see dae,see so plat soos n pannekoek en
lieflike weer.Die skip maak weer geld want op sulke lekker dae, le almal om die
swembad en dan kom die groot dors,en soos ek gese he, jy wuif die kelner nader
en walla daar kom jou yskoue drankie en die een drankie roep mos die aner
een.More oggend vroeg is dit tyd vir daardie groot lelike ding wat hulle noem
REKENING/THE BILL!!
Wel tot more, mooi bly,chow.
Wednesday, 7 May 2014
Nassau Bahamas
7 May 2014: Nassau Bahamas
Vanoggend vroeg in Nassau aangekom en weer n lieflike warm
dag, eintlik baie warm ,28 grade maar humiditeit laat dit erger voel,laat my
dink aan Durban.Stap so n paar km in dit en dit voel sommer baie warmer.Liefie,
alweer n femur fraktuur sommer vroeg oggend, laat my dink, moet tagtigjariges
op so n bewegende ding reis want dink dis klaar vir ons jonger mense!! soms erg
as die skip so beweeg maar die stomme ou oom het geval op die pier,so dis die
einde van sy cruise.
So die wat gedink het , hier sien jy net naaaaar mense,
jammer julle is verkeerd, hier gebeur baie goed en soms snaakse goed.Soos hulle
se, mens sal eintlik n boek kan skryf oor al die dinge.Is toe eers af strand
toe en al langs die see gestap en toe besluit nee gaan eers dorp invaar,vandag.
Afgekom op n winkel wat vir funksies caterer en dadelik
gedink aan LE-Karoo.Sy naam Wildflowers,dink dis nogal oulik, het n website www.wildflowersbahamas.com sal
later bietjie gaan kyk na hulle idees en goed.Toe is dit weer ek en die Pirates
of the Carribean,Liefie het met sy 1ste trip vir my fotos van die plek gestuur
maar was vir my baie lekker om dit self te beleef,het video geneem want donker
en scary in die museum.Ander couple se arme seuntjie het omtrent aan die skree
gegaan vanoggend.
Op die een muur het gestaan Board the REVENGE ….if ye dare.
And see how the Pirates lived and died!! Kan einlik nie glo dat hulle so wild
en wreed was nie.Tot n pirates code of conduct gehad.
It was not common for Pirates to bury their treasure the
majority of them sqaudered their plunder on drink, gambeling and women!!
Walking the Plank ,only one recorded instance of this maar ek weet nie, sal glo
dit het meer gebeur as ek na al die ander stories luister.
Na die intressante museum is ek na n Anglican Christ Church
Cathedral wat gebou is in 1670, pragtige gebou en kan sommer sien bitter oud.Ek
staan nog en loer so deur die deur, toe se n man vir my ek kan maar ingaan,en
kon nie my geluk glo nie ,daar is die orrelis toe besig om te oefen en dit was
iets, amazing,hoendervleis.So hier sit ek aan die ander kant van die wereld in
n kerk,stoksiel alleen en hierdie vrou speel hierdie pragtige musiek, baie
spesiale oomblik vir my gewees,maak nie saak waar jy is nie, HY IS ORALS,en met
ons.Dankie HERE.
Verder die heerlikste yskoue mango koeldrank, in Starbucks
gekry ,dit het baie lekker afgegaan, na al die gestap en hitte.Ongelukkig was
die wi-fi weer treurig vandag en kon omtrent niks gelaai kry nie,skoon opgewerk
daar weg,baie frustrerend as jy niks gedoen kry nie.
Vandag 4 skepe in die hawe, so dit gaan dol en woelig, ons
alleen 2700 passasiers ,weet nie of die ander dieselfde of meer mense aanboord
het nie maar ook groot skepe soos ons een.Stel jou voor 10 800 mense in n hawe
of stad op 1 dag!! Kan nie verstaan dat hulle nog nie die tipe toeriste na ons
land gebring het nie.Kan net dink, wat dit vir die ekonomie van Durban, Oos
Londen,PE en Kaapstad sal beteken.
Teen 15h00 terug op skip en HONGER!! Soek nou net n lekker
stort en kos! Mooi bly tot volgende keer.
Port Canaveral
5 May 2014: Port Canaveral Florida
Arrived in Port Canaveral early morning on a beautiful sunny
day with hardly any wind.Were very lucky because heard from taxi driver, that
it had rained for 3 days non stop, before we came.Went to deck 13 while the
ship was sailing into the harbour, so
had the best view of the whole area.
Compared to the other ports it looks new and a lot of
building and construction going on in the harbour area. Not very pretty,
compaired to other places .Realised will have to take the taxi when I did did not see, any tourists walking, any where
near the harbour area.Sure enough, when I got outside had to pay $12 for a
round trip, to the nearest beach, which was Cocoa beach. Well off I went!
Got to Cocoa Beach but first, went to Starbucks for my usual
business!! And bought surplies at CVS.Went to the biggest surf shop I have ever
seen, Ron Jon Surf Shop, Cocoa Beach open 24 hours a day, 365 days of the year and must say very impressive, would have loved
to buy a lot of beautiful things so only broused!!
Later I went to Cocoa beach but did not even swim, nee wat,
hulle kom nie naby aan ons strande nie!! So had my packet of chips and some
cooldrink while sitting on the beach .Decided now I want to get back to ship,
so went back to pick up area,must say they are very organised with there
transport of the passengers.
On our way back in taxi I was with an American Couple and a
Dutch couple with there kids, very friendly.One of the kids left a wind!! with
terrible conseqinses and blamed his father!! so that broke the ice and we
chatted all the way back to the ship.Well cant say I would return to this place,maybe
I was not in the right places.
6 Mei 2014: GREAT STIRRUP CAY (NCL SE PRIVAAT EILAND IN DIE
BAHAMAS)
Pragtig en wat n dag.Awesome, lyk my ek verkies nou die
eilande!! Sal n beachbum of seerower moet word.
Ons het die ongelooflikste weer gehad ,lekker warm en geen
wind, nie n wolk in die lug nie.My arme man is vroeg oggend uit die vere geruk
met n noodgeval,die moes hulle later met n helikopter kom haal op die eiland, so sy dag het nie
goed begin nie.
Die eiland is regtig iets besonders, jy kan sien nog besig
om dit te ontwikkel,klomp nuwe plante geplant en dan is daar cabanas wat jy vir
die dag kan huur en daar parkeer jy jouself vir die dag en met die gewuif van n
hand kom die crew met dit wat jy soek!!! Drankies,kos noem maar op,paradise!!
Maar dan soek hulle jou kaart van die skip en ching, ching jy gaan nog betaal
vir die luukse lewe op n eiland in die son!!!!! Dink party gaste skrik hulle
melk weg as die rekening opdaag na n wonderlike cruise.
Gelees van n clam shell wat jy kan huur en toe eers later
gesien, lyk soos halwe skulp met 2 le stoele en jy te minste in die
skaduwee.Water was heelik en die mooiste ligblou kleur.So ek het my swem
ingekry,water baie sout, voel vir my meer sout as by ons.
Weer vir my n le plek gekry onder n palmboom en daarso het
ek heeldag spandeer.Teen die middag se kant weer gaan rondloop en toe op nog n
spesiale plek afgekom.Weet nie einltlik hoe om dit te beskryf nie,lyk soos n
meer met n eiland in die middle maar water doodstil, so weet nie of die water
van onder deursyfer nie maar nie opening gesien wat van die see se kant invloei
nie.Toe ek dit sien toe moes ek natuurlik eers weer swem, om dit te kan
beleef,toe is ek weer nat van vooraf.Besef nou moet ek roer want dis amper weer
tyd om die tender bote terug skip toe te kry.Die tender bote is groter en bly
op die eiland, vat 450 mense so dit gaan darem baie vinniger.Ons 2700 passasier
op die cruise.
Aandete was weer op dek 12, met die mooiste sonsondergang en
Liefie kon bietjie wind kry, na n baie besige dag.Vergeet dat die son mens so
uitput, was doodmoeg en stokflou van niks doen nie !! Vreeslik, behoort my te
skaam, dan vertel ek dit nog oor.Toemaar besef as hierdie 2 voete weer op
Africa grond is, gaan ek weer my vooskoot en besem moet nader trek.Tot volgende
keer.
Monday, 5 May 2014
Subscribe to:
Posts (Atom)