4 April 2014: New York
Wat n lekker dag,ja, ek het oorleef op my eie in die groot
stad NEW YORK.Was maar benoud vanoggend toe ek alleen die pad moet vat,maar
gelukkig het Keena een van die verpleegsters my n goeie aanduiding gegee van
waarheen ek moet gaan.Eers moes ek deur customs gaan en gelukkig het dit vinnig
en goed gegaan.
Toe is ek op na Rockerfeller
Center toe, nie dat ek dit beplan het nie ,sommer net daar uitgekom en toe
afgekom op die ice-skating ring wat ek op blog gesit het.Lyk so lekker en
maklik maar besef nie vir my nie want met n val sal ek sekerlik n been of iets
breuk!! Nie iets wat nou goed sal afgaan nie.
Toe seker vir 2 ure
of langer in Starbucks die fotos gelaai op blog.Dit was darem baie makliker as
op die boot, so sal moet wag,vandag darem weer 2 fotos gelaai van New York, een
van die skaatsbaan en die ander van Time Square.Het vandag nog baie fotos geneem en sal hopelik in St Maarten laai op
blog.My man kry natuurlik nou baie lekker want vandat ek saam met hom is, besef
ek nou hoe belangrik die nuutste tegnologie is, as jy so ver van die huis
is,dis jou lewenslyn met die huis.Liefie mal oor tegnologie en gadgets!!
New York besig!!!! Dis net mense waar jy kyk en almal oppad
erns heen.Het ook verby heelwat boardway produksie teaters gestap,miskien kan
ek dalk met volgende besoeke by een van hulle uitkom.Sal alleen wees want
Liefie nou nie een vir die teater nie.
Net toe Liefie begin dink gaan ek ooit weer terug kom by boot, na n dag se rondloop in NW en
hoe sal hy my kry in die groot plek, maak ek my verskyning!!Hier wag die boot
vir niemand nie.So jy sorg dat jy betyds is of jy bly agter.
5 April 2014: New York
Today Hubby and I could get off together and go and see what
New York is all about. First we went to Time Square and then we had some hot
chocolate with cream on top to warm us!! After that we went to Central Park, amazing,
just to be there, at last, have always wanted to go there, would love to see it
in summer, when all the trees are green. A Lane for walkers, joggers, bikers,
cars, at the moment still got its winter look!
In 2 weeks’ time hubby wants to go for his run in the park, I will be
walking!!! Or maybe I must take a ride in a horse drawn cart, sounds better.
One thing that you have to know, about doing the cruise thing, is that you
spend a lot of time walking, when in a port, unless you have a bag full of
$$$$$.Heard today that it is going to cost me about R500 to get to JFK from
terminal 88 where I will be getting off the boat, when I leave to fly home.
Well are back on the boat for our next 9 day cruise to the Caribbean.
Really looking forward to visit all these places again. So much to see and each
visit you see something else and discover a new place. If you want to know where to shop or get
something you need , you just follow the crew, they know all the places or best
buys.
Am also going to try and do the HOP ON, HOP OFF tour in New York.
Would like to see Empire State Building,Little Italy,China town,Madison Sq.My
sister Adele said, New York at night is amazing, but we won’t be able to do
that because we leave the port at 4 o clock in the afternoon. Well until next
time Cheers.
6 April 2014: @ SEA
Ons vir 2 dae op die see en die week is de see baie rustiger en kalmer as verlede week,buite
ook warmer as verlede week die tyd, so
lyk my die somer is oppad!! Vamiddag n lesing oor die verskillende winkels in
die verskillende hawens bygewoon en dis nogal insigewend,nou weet jy presies
waar om te koop of net intressante plekke waarvan ek nie geweet het .
In St Maarten is daar n winkel wat fliek goed verkoop soos
Star Wars memorabilia,die eienaar se naam is Nick en hy was ook betrokke by
YODA,DARTH FARTHER.THE ALIEN,HIGHLANDER EN TERMINATOR.Plek se naam glo THAT
YODA GUY movie exhibit & Shop.Gaan maar gaan kyk nooit te oud om te leer
nie, nie dat ek iets sal wil koop nie!!
Gauvaberry Emporium is glo die plek waar ek Guavaberry Rum
Liquer sal kan proe,. is glo Sint Maarten se Nationale Rum,sal dit maar doen op
n dag wat Liefie nie saam is nie hy mag mos nie n druppel vat nie.
Plekke in San Juan wat sy aanbeveel is The Butterfly People
is glo handgemaakte kuns met skoenlappers as tema.En dan die BARRACHINA
Restaurant met die beste Pina Colada drankie,moet se dit klink sommer
lekker.Die CASA Cortes Chocobar se disse
en drankies het elkeen a touch of chocolate soos sy se!!! sal maar sien en gaan
proe!
In St Thomas is daar glo n Mr Tablecloth wat oorspronklike
linne verkoop, so ek sal beslis daar inloer al is dit net om te kyk na hulle
goed. Het ook vandag gaan vra of ek die SPAR mag gebruik en is ek nie opgewonde
nie want dit is heel voor op die skip en
het die mooiste mooiste uitsig op die see.In die spar is daar
jaquzzi,sauna,stoombad,lebanke waar jy net kan le en lees of musiek luister met
n uitsig wat mens net van droom ,storte ens.Ek mag dit net gebruik op port dae
soos hulle dit noem,dit beteken as die skip in n hawe is want op die dae wat ons op see is, is
daardie plekke baie besig of na 10.30 saans maar ek net so dankbaar want is
amazing ,so baie baie opgewonde.
Na my eerste besoek sal ek kom vertel,regte plaassjapie, sal
eers die ander moet dophou om te sien hoe alles werk.Die een oulike spar meisie
wat hoeka met n Suid Afrikaner getroud is het my deur gevat net om tewys waar
alles is.Gesien dat daarso elektroniese kassies is, vir jou klere en pragtige wit kamerjasse.Kan ook daarso my hare
droogblaas na my stort.Dink die passasiers wat daardie gedeelte gebruik betaal
ekstra.
Lyk my hierso gaan ek baie lees, want besig met my 2de boek
uit die biblioteek,geniet dit ook.Hele kamer vol boeke, so genoeg is daar
beslis,en iets van alles.So bly ek het Kaboedel afgelaai voor ek weg is van die
huis af, nou kry ek darem al die
tydskifte te lees net jammer ek het het nie Die Burger en Rapport ook opgesit
nie maar sal nog.My man was reg, jy soek nuus van die huis en wil weet wat
aangaan.Beste van 2 werelde, werk hierso in 1ste wereld, me t 1ste wereld
medisyne, wat hy baie vervullend vind en
geniet maar huis bly huis.So ons kla
glad nie,net genade ,seen en n voorreg.
Nou ja tot volgende keer,mooi bly
8 April 2014: San Juan (Puerto Rico)
Yesterday we arrived in San Juan at 15h00, a beautiful port
and city. Quite a wind blowing, and was lucky to see the pilot boat coming in,
right next to our ship to come and drop the pilot, on our boat to guide the Gem
into the harbour. Hulle ken van bote bestuur!!! Amazing to watch, this small
boat come right up to this huge vessel and drop someone while the sea is
rocking this small boat around.
Then it was me, my backpack and camera and off I went
exploring on my own. Such a beautiful city, the most amazing cobblestone in the
streets, took photo and will show you, got a blue colour.
First I passed guys on the streets that have different
parrots (birds) with the most beaut!!iful colours and then I bumped into a guy
with a likkewaan!!! Looking animal and a
small child was holding it for photos, poor animal. Then I came to this most
beautiful castle, the San Cristobal Castle , on top of the hill , overlooking
the sea on one side and the city on the
other side.
The streets have very old buildings with lovely woodwork,
brightly painted buildings and this amazing vibe. Walked around for most of the
afternoon, popped in at Starbucks for a Cafe Latte but soon realised I did not
have enough time for all my email business!!! So had to cut that short so that
I could still go to the Pharmacy where I would get our supplies for our hunger
pains!!! at night or should I say midnight feast .Hubby always want to eat
something in the middle of the night, some things don’t change!
Have to tell you about the self-help shopping, you scan your
parcels yourself and put them into shopping bag, and put money into machine,
this I have never experienced, and off you go .Do you think this will work in
our country????
Well after a lovely day, it was time to get back to the
ship, was dark outside and seeing all the cities lights and ships lights, gave
it this magical feeling. By this time, I was starving, so met up with hubby and
we had our supper on the outside deck while our ship was leaving the harbour. Very
special and such a blessing.
We try and only eat on the ship because everything is very
expensive, so buy the time we get back to the boat, we will be HUNGRY!! Until
next time,Cheers.
No comments:
Post a Comment