Saturday, 26 April 2014

San Juan vamiddag


Sail Away uit New York



St Pauls





Kerkie



Foto van kerk en 2 geboue voor 11 Sept



Swimming with a sealion



Sealion


Ons Boot in agtergrond


Onder my palm boom!!



Fotos



Fotos


San Juan


25 April 2014: @SEA 

Gym toe gewees en verder, bitter lui dag gehad!! Movies gekyk, en borduur werk gedoen, was eintlik bang ek het dalk aan die bed vasgegroei aan die einde van die dag!!! Liefie het n afskeid gehad vir die Dr wat saam met hom werk, sy klim af in San Juan, toe is dit koek en tee maar ek het dit gelukkig n skip gegee.Toe ek hoor die kaptein en staff kaptein was ook by, is ek maar bly, het dit gemis.Gelukkig het ek darem n stukkie cheese cake later gekry met die lekkerste strawberries,al ding is, moes dit toe eet met die agterkant van my tandeborsel geen lepel of vurk gehad nie.Dit was n eerste!! Boer maak n plan.

26 April 2014: San Juan

Liefie werk so dis weer ek ,my kamera,rugsak en gemaklike skoene vir die middag.Gaan dalk net rustig wees en  sit langs die ou hawe muur ,sal maar sien .Wil 14h00 opgaan na dek 7 en kyk hoe ons inry by hawe, want dis ons laaste besoek aan San Juan en ek kan se dit is defnitief een van my gunsteling plekke op die roete.Is glo 27 grade en hulle verwag donderstorms vamiddag,so sal my sambrieel saam piekel.Tot more Hasta Luego!!

 

Wil ook by die roomys winkel aangaan, vir die free-Wi-Fi  en kan hopelik n paar fotos stuur.Wil n hele paar opsit van my besoek aan die privaat eiland Cayo Laventando.Dit was vir my ook n hoogtepunt van die roete,gaan kyk of ek dalk weer daar kan afklim vir die dag.Liefie werk so hy gaan dit ongelukkig mis, waaroor ek baie sad is,maar nou ja een van daardie dinge.Hy le nou en vat sy middag slapie, voor hy weer inval,ons behoort teen 15h00 in die hawe te wees.

 

 

 

 

Thursday, 24 April 2014

New York


23 April 2014: New York 9/11 Memorial

This morning we decided we were going to visit the 9/11 site.It is about 10/12km from pier 88, where our ship is docked, so we took the taxi and that cost us R170.They are buzy with mayor work in the area, and you cant really believe, that planes really could have crashed into 2 buildings in this area.Must have been a living nightmare.

Heard that the Memorial museum will be opening soon, so the whole area still under construction.Could go on a tour but when hubby saw the long row, he decided not for him.Went into the St Pauls Chapel, right next to the area, where the 2 buildings went down and going to type you this poem, that a guy wrote after this tragedy, AMAZING and just shows you GOD IS GREAT.

It stood .Not a window broken.

Not a stone dislodged.

It stood when nothing else did.

It stood when terrorists brought SEPTEMBER down.

It stood amoung myths.It stood amoung ruins.

To stand was its purpose, long lines prove that.

It stands and round it knows, a shrine of letters, poems, acrostics, litter of the heart.

It is the standing people want:

To grieve, serve and tend

Celebrate the lasting stone of St Pauls Chapel.

And deep into its thick breath, the largest banner

Fittingly from Oklahoma climbs heavenward

With hands as stars, hands as stripes, hands as a flag;

And a rescuer reaches for a stuffed toy

To collect a touch;

And George Washington’s pew doenst go unused.

Charity fills a hole or two.

It stood in place of other sorts.

It stood when nothing else could.

The great had fallen, as the brute hardware came down.

IT STOOD.

Can you believe that after the World Trading Buildings collapsed, just across the street, other than a lot of dust and debris, there was NO damage to the church? All the other buildings had damage,windows blown out ect.

For nearly a year after the 2001 attack on the world trade Center,St Pauls Chapel served as a relief mission for recovery workers at ground zero.Over 14 000 volenteers worked in 12 hour shifts to provide solace,comfort and care for 2000 workers each day.St Paul became the the spirual home of ground zero.The chapel was a place where food,medical attention,space to rest and support were provided to hundred s of rescue workers just after the tracedy.

 

The poet Chester Johnson who wrote this poem was one of the many who came to St Pauls offering his help to those who needed hope and healing.Like many who volunteered their time,he discovered that what he took away from this place of extraordinary ministery was far greater than what he brought in.

 

Must admit when I was walking through the church and you start reading all the stories and see the faces and photos, I felt very emosional, must have been heartbraking to all involved.

Well after a big cup of hot milo with cream!!  it was time to get back or should I say closer to home!!/ship, after a little walking, we got a taxi again and our rondloop! Cost us another R140. So an outing in NY, if you can’t walk to destination, is exspensive. New York was cold again, 14 degrees and a very cold wind blowing.

Then we did our routine stop, at Starbucks, to do all our technology business.Hubby left me at starbucks because the crew, have to be back on the ship an hour before the passengers have to be onboard. 15h00 we were all aboard!!! 16h00 it was time again for the Sail Away Party on deck 12.

Hubby has just got back from his gym session and can you believe it, we have hardly left and there is a disembarkation of a pasient that’s husband popped a bottle of champayne and the cork hit his wife in the eye, so now a boat has been sent to come and fetch her.End of there 9 day cruise! Shame.

Until next time,cheers.Hasta Luego!!

24 April 2014: @SEA

Wel, gisteraand was omtrent n affere!! Het dit eintlik op video afgeneem deur ons porthole! So n disembarkment is n gedoente, eers 3 polisie bote langs skip, toe een groot brandbestrydings boot en toe uiteindelik n ander kleiner boot wat die pasient met die oog besering kom afhaal het.So dit het ons reis bietjie opgehou maar is darem na al die drama weer oppad.Ons kamer is reg langs die deur op die skip waardeur al die tipe goed gebeur, op dek 4, baie naby aan die water, so kon alles dop hou.

Liefie was nie die dokter betrokke nie so was maar heeltyd in ons cabin.Toe ek later vir hom se maar wanneer ry ons dan weer, toe se hy maar wat makeer my, ons is al n hele rukkie al aan die ry, dis toe ek besef, mens voel naderhand nie eers meer die skip nie.Lyk my hy is in die kol, n regte skipkat! As die see  rof is, is dit iets anders. Vandag maar bitter lui en sleg gewees, een van daardie dae in die gym, kon nie aan die gang kom nie.Gelukkig n fliek begin kyk op treadmill en dit darem my aandag afgelei van die trap werk!!  Wel tot more mooi bly.

 

 

 

Tuesday, 22 April 2014

Samana


20 April 2014: Samana( CAYO LEVANDANDO ISLAND)

Wat n fantastiese dag op n privaat eiland in die Karibiese see!!! Vir 4 ure op die eiland gewees en moet se dis wat ek verwag van n tropiese eiland in die middle van die see.Hemels gewees,op n le bank gele onder n palmboom,met n ongelooflike uitsig oor die see en  n Pina Collada in die hand!!! Eintlik skaam om dit oor te vertel, was ongelooflik, net Liefie het gekort, maar hy werk vandag.

 

Vanoggend 9.30 met n tender boot na die eiland geneem,is n privaat maatskappy wat die gaste na die eiland neem en ek het n komplimentere kaartjie gekry, so verniet daarheen geneem.Gaste betaal $15 elk, vir retoer kaartjie.Wens ek het dit al lankal gedoen, dis presies soos ek so n eiland voorgestel het.Hopelik is Liefie volgende week af en ons kan dit saam doen, sal baie graag wil he hy moet dit beleef.

Die water het daardie pragtige ligte blou kleur,met ons skip in die agtergrond en die hoof eiland Samana.Het al foto van privaat eiland op blog gesit en min geweet, dis waarheen ek vandag toe is.

Besluit, nee vandag doen ek die eiland ding!! Le bank, en eiland drankie!!,maar het ook toe n ou snertsie rum in pina collada laat sit,was heerlik.Gelukkig te min om iets te doen en Liefie nie by nie, toe vat ek my kans.Hy mag mos geen drank drink terwyl hy besig is met kontrak nie.

 

Ek besluit toe nee, vir die son sien ek nie kans nie en het my le bank reg onder n coconut boom laat sit, 4 m van die water.Net toe ek my le kry, sien ek hier gaan iets aan, voor my en wraggies daar is toe n sealion show met n regte, egte, lewendige sealion.Die toeriste betaal en dan kan hulle saam met hom swem en aan hom vat en hy lyk asof hy jou  soentjie gee,kan jy glo, reg voor my.Het heelwat fotos en het dit nogal geniet.Lyk my vir kos doen hy enigiets!

 

Eers natuurlik gekyk wat en hoe die ander toeriste  goed bestel en toe vir my n Pina Collada bestel,

Sonder rum maar toe hy met die bottle RUM  n paar oomblikke later omkom toe dink ek hier is my kans en moet erken was vir my heerlik.So toe moes ek myself afneem op my tropiese eiland met my pynappel in die hand!!Die drankie het my $6 gekos.

 

Later ook lekker geswem en was omtrent vol sand , het 3 keer geswem in my tyd op die eiland.Het ook n slapie ingekry en vir n rukkie boek gelees maar vir my heerlik om net die mense dop te hou.Langs my op die strand het n hele gesin Spanjaarde vir die dag kom swem en kuier en hulle was net so intressant,ook besef om Spaans baas te raak sal seker n jaar vat!!!

 

Trek darem al by 9 woorde:

Hola/Hallo

Beunos Dias/ Good morning

Please/ Por Favor

Gracias/Dankie

Mi Nombre/My name is

Como estas/How are you?

Bien/ Good

Muy Bien/Very good

Maso Menos/SO SO

Wel, so net na 2, weer terug skip toe,ek geniet nogal die tender bote wat so bietjie rol of moet ek se jy tref die branders en dan sak jy mos met n slag.Exciting, maar moet ook nie te rof wees nie.Van die 1 Mei gaan ons na Port Canaveral en GSC Bahamas en Nassau Bahamas toe en dan weer New York.So volgende week ons laaste week, hierheen.

In Bahamas glo ook n privaat eiland, so sien nogal uit na die nuwe roete.Dink in Port Canaveral is die NASA sentrum wat intressant sal wees om te besoek,nie dat ek enige begeerte het om maan toe te gaan nie!! Gedink ons doen Bermuda maar nie nou nie .Begin dan in Boston en doen dan Bermuda tot in Sept en daarna Portland ME,Halifax NS, Charlottetown PEI, Gaspe PQ, La Baie PQ, Qubec City Kanada,Sydney NS,Saint John NB, waar die plekke is weet ek nie eers nie!!! Moet nog kyk.

Nou ja klaar vir die dag en lyk my Liefie baie besig, hom nog glad nie gesien of met hom gepraat nie,net by verpleegster gehoor hy oppad na Staff-Captain en dis sy baas op die skip so hoop niks ernstigs nie,moes gister n ou oom laat afsit van skip agv erge Hartversaking en dit wragtig 30 min voor die skip moes ry uit hawe.Chow!/Bye

21 April 2014:@SEA

Weer oppad New York toe, so vir 2 dae op die see.Gister was toe n besige dag vir Liefie, vrou met drank jorries (DTs) en hulle mos soms onhanteerbaar,so op n skip kan dit moeilik raak,dop hou met valk oog.Sekuritiet voor die deur.

Vandag lekker sleg,laat geslaap en toe laat ontbyt gaan eet  want eers op boontoe toe roomstuard  opgedaag het.Ek het toe ontbyt gaan eet en Liefie is kantoor toe vir paar e-mails en om pasiente te ontslaan.Vandag na ons datums by die huis gekyk en ons bepanning gedoen, skoon opgewonde, al baie lus vir n vuurtjie en n ou choppie.

 

Die gym le en wag vir ons, maar mens voel mos altyd baie beter as jy eers oefening gedoen het.Het gister ook lank borduur werk gedoen en lyk my, as ek eers begin, hou ek nie op nie!! Se elke keer net nog 1 blom en dan nog een en so gaan dit tot watter tyd toe.Dink nie ek sal die hele tafel lappie klaar kry met die trip nie maar maak ook nie saak nie.

 

Probeer vir Liefie ook intrek in die Spaans maar al wat ek uit hom kry is, CERO,UNO,DOS,TRES,EN SOMS CUATRO dit is 0,1,2,3,4  como estas???? Geen reaksie,  so lyk my dis hopeloos,kry net daardie ver uitdrukking in sy oe!!  Voor donker , op die 12de dek buite, weer aandete geeet,gebruik ons geleenthede want hoe nader ons aan New York kom, hoe koeler is dit en buite eet, nie dan n plesier nie.

22 April 2014: @ Sea

Vanogggend weer gaan gym en lekker gestoombad ,moet bieg is seer op plekke wat ek nie eers geweet het ek het nie!!Probeer hard werk aan die ou arms,maag , bene en boude.Vamiddag saam met Liefie in die crew mesh gaan eet maar net gepik want toe nog vol van ontbyt. Vandag is dit weer tyd vir custom vorms  invul, wat ons moet ingee as ons afklim in New York,dis nou net ons passasiers en nie die crew nie.

Ek sit nou weer rustig in die biblioteek, my spesiale plek op die boot,pragtige uitsig oor die see en doodstil.Sit by n heerlike groot lessenaar met n lampie,daar is ook lekker stoele en banke waarop jy kan sit en ontspan terwyl jy lees.Het ook n groot verskeidenheid boeke en lyk my daar is van die passasiers wat hulle boeke aan die boot skenk na hulle vakansie,so dis ook lekker want kry dan ook nuwe boeke.More New York en Liefie af, so ons wil taxi vat na 9/11 world trade centre.Wou stap maar dit lyk ver, van ons Pier 88 waar ons dok, tot by 9/11.

 

Vanoggend op die nuus gesien, hulle wil die perde karre in Central Park dalk tot niet maak, so volgende week dit probeer doen, voor hulle dit stop sit.Hulle het n insetsel gewys waar die perde karre in die sneeu ry en moet se, dit het nogal mooi gelyk.Wil ook kyk of ons dalk kan uitkom by Little Italy en 5th avenue waar al die mooi winkels is, sal daar maar net kyk!!. Nou ja mooi bly.

 

 

 

Saturday, 19 April 2014

San Juan Puerto Rico


17 April 2014: San Juan Puerto Rico

We are still at sea but only dock at 15h00, went to my second Spanish lesson this morning and so glad, I have had this opportunity, but I find trying to learn a new language ,difficult, lyk my die grys stof het te lank terug regtig gewerk!!  but I am going to give it a go!! My aim will be, to be able to help myself when I am in a Spanish port or country.

Hubby, has gone to the gym for his daily workout, then we will have a nice lunch, so that we will be ready for our exploring of San Juan. Que tengas un buen dia (Have a nice day) .

 

Well , we arrived in a hot and windy San Juan.Then we decided to walk all along the waterfront to the El Morro Castle that greets you, when you enter the harbour.Took some beautifull photographs along the way.Had to laugh at hubby, because I was complaining of feeling off balans when we started our walk, only to hear (jy is nou n regte skip kat!! en dis jou see bene wat jou so laat voel)

Well, so now I am officialy a sailor!! Or should I say SKIP KAT!! We stopped at the castle and spent some time there, lying on the thick old walls, looking over the sea.Amazing feeling, feels like going back in time.Spent the afternoon strolling along the sea, and we passed 2 wedding ceremonies with the most amazing views, took some photos to show you.

 

Then we stopped at an icecream shop with the most delisious icecream, topped with fresh fruit, strawberries, kiwi fruit and blackberries, cost us and arm and a leg but was worth it, R70 for big tub!! Also had free wi-fi which was great, so we used the oppertunety.Last stop was at the CVS pharmacy for our stocks for the week!! Supper was on deck 12 again, while we were leaving harbour.

 

18 April 2014: (Paas Vrydag) St Maarten:

Het vanogend 8h00 in St Maarten aanggekom,is PAAS VRYDAG, so alles is toe, hier in St Maarten.Bitter min winkels is oop, was eintlik baie special, toe ek in 1 winkel instap en hulle speel mooi christelike musiek,sommer huis toe verlang , na die bekende en hoe ons dinge vier en herdenk.

Kon darem toe ek vamiddag terug klim op boot, in die skip kapel uitkom, om net rustig te raak,en op my manier Paasfees  hier  te vier ,doer  in die vreemde.So geseende Paasfees vir almal tuis.

Ek het vandag op n toer gegaan,  best of St Maarten Scenic Drive & Beach.Wel, dit was n eye opener in meer as I opsig.Die eilande laat my baie dink aan Mauritius, se woonbuurtes,die oorde is mooi en modern maar in die straaitjies en woonbuurte is dit n ander storie.Hierso is n Dutch kant en n Franse kant op die eiland .Kan jy glo verskillende geld eenheid,taal,polisie, onderwys, kragpunte,parlement, noem maar op en wragtig as jy bel van een kant na die ander kant op eiland is dit n INTERNATIONALE oproep!!!

 

Het ook die privaat eiland St Barts gesien waar al die rykes heen vlug om weg te kom van die paparazzi! Na toer, deur n deel van die Franse en Dutch kant, is ons afgelaai by Orient beach genomineer as een van die 10 beste strande in die wereld!! Dit is pragtig,sal fotos oplaai vir julle.

Wel wat n ondervinding het op my gewag,besluit ek gaan bietjie stap op die pragtige lang strand en toe uitgekom by die nudiste strand,kan glad nie verstaan dat mense gemaklik voel om so kaalstert rond te loop nie,en daar is iets van alles, jong mense ,ou mense,vettes,maeres,lelikes,snaakses,en kan nie eers alles oor vertel nie!!!en hulle  gemaklik,vir my baie vreemd gewees en nee dankie ek sal defnitief nie so iets kan doen nie.

 

Weet nie eers hoe om dit te beskryf nie,gelukkig het ek my donker bril opgehad,en ek het geswem maar met my swembroek aan!!! Boring!! When in Rome do as the Romens do!!!

 Een ding wat wel so is,is jy hoef glad nie sleg te voel oor al jou foute nie, hier is iets van als, vetrolle,spatare, sproete, selluliet,vlekke,groot boude, klein boude, plat boude,hang tieties,klein tieties,groot tieties, noem maar op!!!

 

Het my kamera dadelik weggesit want daar is borde op die strand wat se, geen  fotos!Nog iets wat vir my vreemd is op die strande, is die sambriele en le stoele,hulle is orals en jy huur hulle op die strande.Moet se, eintlik heel gemaklik, want nou piekel jy nie strand toe met dit ook nog nie.

 

Wel, dit was my intressante dag gewees,more is Liefie darem af en ons wil stap na lekker strand  en net daar sleg wees.Sal daarheen stap maar terug, gaan ek maar taxi nader wink!!!! Dink ek sal Liefie kan oortuig, na n dag in die son.Hasta Luego!! (See you later)

19 April 2014: St Thomas

Wel vanoggend was dit weer tyd vir n boot drill vir al die staf, so Liefie kon eers so half elf afklim  en ons het al 8 uur in hawe aangekom.Ek het toe rustig gaan ontbyt eet en toe op dek 7 in die ontvangs area gesit en kyk hoe hulle maak, met so n oefening.Dink dit irriteer die staf vreeslik maar na die ferry ongeluk besef ek net weer hoe belangrik dit is .

Liefie se hulle is fanaties oor veiligheid en hulle is al so geoefen dat hulle in hulle slaap weet hoe wat en waar.Het tot rook gebruik en waterdigte deure, regtig gesluit van die brug af.Dit word automaties gedoen en ons kamer deur ook so een en is vrek swaar,trek omtrent my arm uit sy pootji met oopmaak!! Gelukkig het ek fris sterk arms!!!

Hulle laat ook die reddings bote sak en dis ook intressant om te sien,1 klein reddings boot gesien en toe ek vra wat hy is, toe se Theunie, dis die nood reddings boot ,baie kleiner en kan vinng beweeg  as iemand byvoorbeeld oorboord val.Moet ook by se, as daardie alarm afgaan so in die oefening, kry ek skoon hoendervleis. Wel ek baie, beiendruk, ken hulle storie,jy mag nie eers met die regte oefening die dag voor die boot vertrek uit hawe in New York, mag jy nie eers praat  of  op selfoon praat terwyl oefening aan is nie.Ernstige storie.

 

Is toe laat oggend, dapper stapper weg na Emarald Beach toe,weer maar winderig en reen wolke oppad.Besluit wel as ons nat reen is dit deel van die fun.Gelukkig het ons toe uitgekom by ons strand sonder enige reen bui.Pragtige water en strand met geen siel in die water nie maar  dit het ons nie afgesit nie, uitgetrek en die see in.Theunie kon sy swem inkry en ek natuurlik soos walvisiii in die branders gedryf!!

Later op die strand gele vir n rukkie maar die wind het ons  die see ingedryf en toe besluit, ons nee klaar geswem en nou is dit tyd vir terugtog,skip toe.Het hom toe oorreed om taxi terug te vat en terwyl ons by busstop wag sit daar n Amerikaanse couple wat ook wag, maar al wat kom is taxi en die wat kom se nee, hule nie publieke transport nie, toe se die 2  nee hulle het n kar, want hulle in die hotel waar ons was en hulle bly tot Donderdag, hulle gaan sommer met eie kar tot in downtown ry, wil ons lift he?( Wou nie met kar ry nie want jy sukkel met parkering)

 

Natuurlik gese, nee dit sal great wees en woerts is ons in.Daar laai hulle ons toe af in downtown en toe begin dit reen,so rukkie in die reen gestap en besluit, nee, nou vat ons nog n taxi hawe toe.In die hawe is daar n hele kompleks met hope winkels en daarso weer geswig voor die roomys!!! Liefie is toe honger want hy het nie ontbyt gehad nie.So middagete was n tub roomys en n sjokelade dounut,baie gesond!!!

All aboard en ons nou weer oppad na Samana,Liefie werk more  en ek klim more op tender boot na n privaat eiland vir die dag.Sal maar sien wat die dag inhou, hopelik kan ek darem mooi fotos neem.

Nou ja,tot volgende keer mooi bly.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
 

 

 
 

 

 
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Thursday, 17 April 2014

Carrousel in Bryant park



Bryant Park New York



Fotos van New York


San Juan Puerto Rico 17 April 2014


14 April 2014 New York:

 

Vandag alleen rondgeloop in New York en vir Liefie gemis, baie  lekkerder as hy saam is.Wel, ek kon eers na 10 afklim van die boot, want moet elke keer deur customs gaan want is soos hulle dit stel n

(in transit ) passenger!! Sou saam met Keena na 9/11 toe gegaan het vir die dag maar sy kon baie vroeer afklim,so dit het nie gewerk nie, maar ek en Theunie sal dit saam doen want hy wil ook graag dit gaan sien.

 

Ek is toe heel eerste op n ander roete die stad in,probeer elke keer n ander roete want dan sien ek ander plekke en dinge!! Het eers weer n stewige ontbyt gaan eet en toe is ek mos reg vir n koue NY maar het ek, my nie lelik misgis nie.Lieflike dag en warm!! nou moet jy weet, ek is gestewel en gepanser teen die koue soos verlede week.Besef my fout dadelik en heel eerste waai die jas,maar boetse en skibroek moet maar doen vir die dag.

 

Sal ook volgende keer net tekkies dra of ou oop skoene, nie nie meer krag vir seer voete nie.Ook nie vreeslik gepla oor hoe ek lyk nie, niemand ken my inelkgeval nie.Eerste  by Madam Tussauds gestop en toe by die mooiste parkie uitgekom Bryant Park, het tot n reading room ,so in die park en die oulikste Carrousel vir die kinders, nes in die flieks.Sal vir julle foto opsit in St Maarten.

 

In die park probeer wi-fi  optel, het gekry, maar baie stadig,nou weet ek presies, hoe Liefie voel, as hy goed probeer stuur of aflaai, is nogal frustrerend.Toe verder gestap na die Empire State building, weet nie wat ek verwag het nie maar dood gewone gebou, tussen al die honderde,ander.Dink in die aand lyk dit seker pragtig as dit verlig is. Besluit sal eerder my $29 op iets anders uitgee, soos koets ry deur Central Park of na 9/11.

 

Toe soek hierdie vrou wol, katoen wol in die groot stad, en niemand verstaan wat ek soek nie tot ek uitgekom het by die regte woord , yarn!! Toe weet hulle wat ek soek,so leer mens ne.Kon net n pakkie van 4 balle koop en nie die kleur wat ek soek nie, so dit maar gelos.Het darem by winkels ingestap met so n verskeidenheid knope,krale,linte noem maar op, massief, eintlik foto geneem.

 

Eintlik spyt nie langer tyd gehad om net te kyk nie maar teen die tyd weet ek toe, dis nog terug stap skip toe en die voete is seer en hulle brand en ek kry warm!!! Wil nou net terug na ons cabin vir n lekker stort en dan n koppie tee, sonder ietsi!!

 

Ek is weg met my worldsim in Adele se foon en Liefie soek my, maar foon op silent!!! Dit kom ek eers later agter en hy het my al 3 keer gesoek,hoef seker nie te vertel wat hy daaroor te se gehad het nie!!! Ek het ook my weeklikse shopping gedoen, by die CVS PHARMACY  en vir ons koekie seep R40.50 betaal, so seep soos goud hierso, ons gebruik hom op,daar bly niks oor nie.Soos regte ou mense spandeer geld op sweet,chips en koeldrank,dis nou vir as ons in die kamer is, saans.

 

Se elke dag gaan nie weer koop nie en dan voor ek my kan kry, het ek wragtig weer gekoop.Dan het ek ook die storie, van dit is ons bederf van die dag!!!.Nou hier is ons weer oppad na die eilande toe,is glo die 2de laaste trip want daarna verander ons roete .Sal laat weet sodra ek weet waarheen.

Gaan kyk of ek die week op n toer kan gaan saam met passasiers , op die dae wat Theunie werk.Sal maar sien.Gedink ek het nog baie tyd, toe besef ek nog net 2 besoek aan die Karibiesese eilande dan is dit ook verby,kan nie glo hierdie 3 weke is so gou verby nie .Nou ja tot volgende keer mooi bly.

 

16 April 2014: @SEA

Yesterday and today we are @ Sea, so yesterday we were very lazy!! Slept late because hubby was off for the day. I went to a Shaw Excursion talk on all the things to do and see on the islands. Amazing when you hear all the different tours they have and to decide what you are going to do.

San Juan in Puerto Rico have 10 to choose from.

St Maarten have 28

St Thomas have 38

Samana have 14.

Among the things you can choose from are rainforest hike, city tours, cuisine tasting, dancing shows, TV adventure, surfing sessons,horseriding and the horses take you into the sea for a swim,kayaking,catamaran sail &snorkel,bicycle ride,scuba diving,butterfly garden,jet boat ride,parasailing,golf,swimming with the dolphins,helmit dives,zipline tours,sealion swim, American cup regatta, the list goes on and on.

 

Now the snag!! Costs involved to do these amazing things, from $44 to $169, and I would love to swim with the dolphins and it costs $169, so needless to say it won’t be happening. Have to keep reminding myself hubby is here to work, not on holiday!!

On sea days the ship is very busy, so we only went to the gym late afternoon, when it was not so busy.We were invited to go and have supper in the crew mesh where the security  on the ship prepare special hellish hot curry (Gurcka) they call it because these guys come from Napoli , it is a treat for all who like hot food , not my favourite, but here I try everything, maar boeta dit is WARM!! Baie warm,finished a few glasses of water after that.

Today I went to my first Spanish class,HOLA,(HALLO)MI NOMBRE IS Sune,(MY NAME IS )COMO ESTAS?(HOW ARE YOU) And the most important question,DONDE ESTA EL BANO(WHERE IS THE BATHROOM?)Tomorrow I will be going to my 2nd lesson. Very exciting.

 

This afternoon I want to go to the presentation about gemstones and the best of the talk, each guest get a free pair of tanzanite stud earrings.  Also enjoy the talks on the different gemstones, there history, where they are mined ect. Nooit  te oud om te leer nie. Well ,went to my presentation on gemstones and will receive my tanzanite earrings in St Maarten, if I show my coupon, I got at the talk, will most probably need a magnifying glass to see them!!!

 

Tomorrow we get to San Juan at 15h00 and Hubby is  off, so we are going to explore together, very excited about that. Plan on visiting the castle and having coffee in one of the beautiful cobbled streets. Well,  HASTA LUEGO!! See you later!!

17 April 2014: San Juan Puerto Rico

We are still at sea but only dock at 15h00, went to my second Spanish lesson this morning and so glad, I have had this opportunity, but I find trying to learn a new language ,difficult, lyk my die grys stof het te lank terug regtig gewerk!!  but I am going to give it a go!! My aim will be, to be able to help myself when I am in a Spanish port or country.

 

Hubby, has gone to the gym for his daily workout, then we will have a nice lunch, so that we will be ready for our exploring of San Juan. Que tengas un buen dia (Have a nice day) .

 

 

 

Monday, 14 April 2014

Fotos



Fotos


Fotos



Fotos


St Maarten


 9 April 2014: St Maarten

Vandag eers laat afgeklim van skip want Liefie moes drill eers doen.Hy toe weg vir sy draf al langs die waterfront hier in St Maarten.Ek het maar vir hom gesit en wag by die w-fi  winkel en solank al die fotos gelaai  op my blog want dit vat maar lank en ek STADIG.

 

Ons is toe daarna weer terug strand toe.Eers lekker roomys geeet en vir 2 balletjies R60 betaal,vreeslik duur vir ons, knyp maar oe toe!!  so nou en dan, as die lus ons oorval.Moet se nogal erg as jy so rondloop en warm kry en honger is en al die vakansiegangers eet en drink net waar jy kyk.Mag niks van die boot afvat nie, so kan nie eers padkos inpak nie.

 

Toe op strand gaan le en lekker geswem.Liefie het sy 1 ste, 300m swem ingekry en dit baie geniet.

Hy moet maar so tussen die mense swem want die dele waar die vakansiegangers moet swem is afgebaken agv die jetskies,en hulle bietji wild ,  hulle  ry dat dit bars.Daarna weer terug gestap na wi-fi winkel vir ons laaste aflaai van goed.

 

Terug op boot, het ek besluit, nou gaan ek die SPAR besoek en was dit nie amazing nie.Min mense want almal loop rond op eiland en moet eers 6.30 terug wees op skip, so toe het ek omtrent hele plek vir myself! !Heel eerste in die Jacuzzi geklim en is van hoek tot kant geskut!!! Al wat n spier is!! Voete, rug te lekker. Daarna die sauna probeer , het die mooiste uitsig maar ek verkies die stoom bad bo dit ,is vir my te droog en voel asog ek wil dood.

Het laas in Alaska my hand oorspeel met die stoombad en wou flou word in eetsaal,so ek is maar versigtig om nie te lank dit te probeer nie.Stel jou voor ek raak flou en wie is die pasient??? Die einste skip dr se vrou, how embarrassing!!Skaam my dood, my les geleer.

 

Moet nou hierso erken, het ook maar gekyk wat doen die ander gaste want dis handdoeke, witjassie,yskas water , en wil darem nie lyk asof ek nie weet wat en hoe nie!!Ek verkies die area waar net vrouens toegelaat word ,daar is wel n gedeelte waar almal saam is,mans en vrouens.So ek gaan defnitief terug wees more vir nog n geskut!!!

 

More werk Liefie , so ek is weer op my eie, maar kla nie, want hy hou niks van rondloop in winkels nie, so ek sal more my kans gebruik.Om n foto van hom geneem te kry net so n storie, hou ook nie van dit nie,so as hy kwaai lyk, dan weet julle. Nou ja Mooi bly tot volgende keer.

 

10 April 2014: St Thomas

Vanoggend eers n lekker stewige ontbyt op dek 13 gehad, met die mooiste uitsig oor die hawe.Krag vir die dag se gestappery,of so het ek gedink!! Toe ek op dok kom, besluit ek nee, vandag is ek lui, vat n taxi dorp toe of downtown soos hulle dit noem.Kos my toe $4 en toe besef, met die terugkom sal ek maar moet  stap.

 

Heel oggend toe rustig op my tyd rondgeloop ,het weer n paar mooi fotos van die verskillende winkeltjies en klein strate geneem,hopelik sal ek dit weer kan oplaai as ek in New York aankom. Het by  Mr Tablecloth ingeloer,die linne winkel  en moet se pragtige goed gesien.

 

Hier begin dit nou, al hoe warmer word ,dink dit moet vrek warm wees, in die middel van hulle somer,want ek sweet al klaar.Is elke dag wit gesmeer aan die factor 30 sonskerm want wil net nie brand nie.Verstom my as ek sien hoe party mense met hulle spierwit velle bloed rooi is teen vanaand.Liefie se ,party brand eintlik blasé van rondloop in die son.Al die passasiers klim op in New York en hulle is seker bly om die son te sien, na die koue van New York.

 

Lyk my hulle is reg , wysheid kom met die ouderdom!!! want  toe ek jonk was, was ek ook  een van daardie wat so verbrand het  in die son, al het my Ma, my gewaarsku .Teen laat vamiddag was die voete toe seer geloop en ek dink toe net aan daardie lekker Jacuzzi waarin ek kan gaan le.

 

Besef nou so n rondlopery put mens eintlik uit,so vanaand slaap ek weer soos n klip.Dis nou een ding van die skip wat vir my heerlik is ,die gewieg as jy slaap, laat my sommer dink aan die trein ryery toe ek n student was en die trein terug gevat het Bloemfontein toe.

 

Nou ja, ek reg vir die bed maar arme Liefie het besige dag gehad en nou geroep vir n moontlike kode alpha soos hulle dit noem,iemand wat inmekaar gesak het in die casino.Dis nou een ding van reis op die skepe, jy kry  mediese behandeling binne minute,want dit word oor die intekom stelsel afgekondig en al wat personeel is,wat by dit betrokke is , hol ,so baie goed  georganiseerd. Mooi Bly

 

11 April 2014: Samana

Hi to all

Hubby was off today, so we decided to visit Samama because he had not yet been to see this island.

The sea was quite rough, so the ride in the tender boats to shore, was rough, but we got there safely took him to downtown and showed him what I experienced last week, needless to say, he said exactly the same, and we won’t be coming again.

I would like to go on a shore excursion trip which is organised by the cruise line with next visit. Was thinking of just getting a taxi to beach, on my own, but I don’t think so. Would like to see what the island looks like and then spend one day, on one of the nice beaches, think they are private beaches. Anyway will see what happens next week for Hubby will be working.

 

On our way back to ship Hubby was hungry, so bought a banana along the way but must be the most expensive banana we have, ever bought paid, R10 for 1 banana!!!  Last visit I told you about the old man on the donkey, well this time I took a photograph of him, wish I was closer but if you are too close, then they want to be paid for taking a photo of them!!!

Well until next time,cheers

 

12 April 2014: @SEA

On our way back to the big Apple!! So will be at sea for the next 2 days. This morning had a nice workout in the gym, and was just in time for breakfast. Was thinking of trying something different for a change but went back to my old favourite breakfast when it came to decision time!!

Joined hubby for lunch in the crew mesh, must say I stand out like a sore thumb because most of workers are Pilipino. When we eat in the Garden Café you blend in as a passenger but there hubby stands out, with his beautiful, white uniform, My Kaptein!! Sea a bit rough today and it started raining, so I must admit creeping under the duvet, to watch a movie, does not sound too bad. Well bye until next time.

 

13 April 2014 ERENS IN DIE DIEP OOP SEE!!

n Fantastiese dag vir die passasiers, is hulle laaste dag op die skip en hulle het, mooi sonskyn weer en die see is plat.Ek sit alweer met n jean en langmou hemp maar lyk my vir mense van New York is hierdie warm, in vergelyking met wat hulle gewoont is.

 

Ek en  Liefie, het vanoggend weer lekker gegym en ons gaan probeer om die magies plat te kry.

30 days to fabulous abs!!! Sal maar sien hoe dit gaan, maar kan se, loop met seer en stywe maag rond, so iets werk!! En ai, hierdie lieflike hallo en goodbye armpies van my, gaan hulle ook probeer vasvat,my dood geskrik toe ek sien hoe ek regtig lyk op een van die fotos,nie gedink dis so erg nie of wou dit nie glo nie ,die ouderdom n fieslike ding en lyk my hy bekruip jou sonder dat jy dit besef.

 

Het mos my hardloop skoene opgehang maar nou stap ek maar en doen ander oefeninge wil net aan die gang bly, want lyk my as jy gaan stil sit en niks doen nie, bekruip pyne en allerhande ander kwale jou van agter en voor jy weet het hy jou in sy greep.

 

Dink ek sal, die middag tee drinker moet afskaal of net tee drink en die ou verleidelike goed,moet los, maar ai, dis nogal moeilik want hulle, praat met jou en wink jou nader  en se eet my!!! Laat my dink, aan n pasient wat eenkeer  gese het hy het n probleem, die een  Savanna roep die ander een en voor jy weet het jy n hele paar gedrink.

Nou ja mooi bly tot volgende keer.