Friday, 10 October 2014
9 Oct 2014 Bar Harbor and Boston
9 Okt 2014: Bar Harbor
Arrived in Bar Harbor early this morning on a beautiful
autumn day, 11 degrees outside with a chilly wind blowing but not too bad.
First it was time to go through immigration but that went smoothly. Then it was
time to hit the tender boats!! For my last trip to land in one of them. Once on
the docks I decided to go for a walk on a special pathway called, Shore Path
that is more than a century old and goes on for nearly a mile ,along the ocean.
It was absolutely beautiful passing all these huge homes
with rolling green lawns, chairs and benches to sit on, to enjoy the view and
the ocean, was definitely my highlight today. Got to a huge rock that the
locals call Balance Rock, and ended up here through a glazier. Words can’t
really describe the feeling ,the smell , the view, the wind, the leaves all
over ,all I can say is, special, a privilege.
My next stop was the very upmarket Harborside Hotel and
Marina,there I could get out of the chilly wind and was fantastic to sit in the
foyer in front of a huge wooden fire, absolute heaven! A glass of wine would
have been the cherry on the top! Anyway there I got stuck for at least 2 hours
then I decided it was time to get back to the ship, so off I went.
Have to share this story, I heard from a passenger, when she
got back to her room last night her shoe lace got stuck in the door and jammed
the door, all she could do was leave the shoe behind and go and look for help
with only one shoe!!! Needless to say everyone found this story very funny and
told her they probably don’t have to check for ID because the other shoe will
be enough evidence of who the owner is!!
So my trip to Boston, Bermuda and Canada has also come to an
end and what a journey it has been. Nine wonderful weeks with hubby, seeing
places that we never ever would have seen, if it was not for this new job.
Tomorrow we are back in Boston and then it is time for the long journey HOME.
So until next time, goodbye, for those family and friends
that have been following my blog, hope you have enjoyed it, please forgive all
my wrong tenses and spelling mistakes, my dear mother says I should start
playing scrabble!!!!
THE END/DIE EINDE
Thursday, 9 October 2014
Wednesday, 8 October 2014
Halifax en Saint Johns
8 Okt 2014: Halifax
Vanoggend was weer ons en die dokke!! 5 skepe in die hawe
van Halifax, so kon nie n prime spot kry nie en moes tevrede wees met gaaitjie
aan die onderkant van die dokke.Afgeklim in n groot warehouse en toe weer met
busse aangery na die waterfront se winkels.Een van die maatskappye wat ek
vroeer van vertel het wat NCL oorgekoop het se een skip ook in hawe, Regent.
Amazing om te dink skielik min of meer 14 000 mense in
een hawe vir die dag, as elkeen net R50 spandeer kom ons uit by 7. miljoen! Ongelooflik
maar hierso word die passasiers nie aangeval,besteel of wat ook al nie.Busse ry
ons ook verniet aan en wree-wifi op die dokke.
Lyk my Maersk containers die hele wereld vol want hierso
laai hulle vandag ook n vragskip af en daar is hope van hulle, so lyk my ons
moet vir ons aandele in dit koop!!! So die hawe van Halifax is vandag n miernes
van bedrywighede.Gelukkig n lieflike sonskyn dag so mens is lus vir
rondloop.Hoop die volgende twee dae gaan ook lekker wees want more is dit Saint
Johns en dan my gunsteling, Bar Harbour.
In Bar Harbour moet ons weer van die tender bote gebruik
maak wat ook vir my lekker is,iets anders.Wil daarso weer orals gaan
rondloop want is so n mooi plek,alles
vir my mooi.Hopelik kan ons in Saint Johns
prawns gaan eet by n bekende
eetplek,is glo bekend vir dit.Sal moet kies tussen geld in die sak vir die
lughawe of prawns ,sal maar sien wie wen.Hoekom moet daar goed soos budgets
wees!!!
Nou ja ,my voorlaaste inskrywing op my blog, dan is dit HUIS
TOE!!! hoe se hulle: HOME IS WHERE YOUR HEART IS.Mooi bly
Vanoggend in St Johns aangkom maar slegte weer glo oppad,ek
is toe dadelik die state in terwyl weer nog ok is. Weer fotos geneem van die
mooi huis deure en in park beland wat ook n n begrafplaas is.Kry nie genoeg van
die pragtige huise nie.Daarna na die plaaslike mark en sommer net deurgestap.
Weer in die hotel geeeindig waar ons laas keer kom sit het
en toe rol die slegte weer behoorlik in,dit stort reen ,digte mis en vreeslike
wind.Ek sit nou te lekker hier in die voorportaal van die hotel met n uitsig
oor die hawe en bote, hoop daar kom n breek in die weer anders gaan ek pap sop
nat by die boot aankom want met hierdie wind vlieg ek dalk as ek die
sambrieel oopmaak.Bevrees ook die einde
van coconut prawns eet want hier is dit
nou net hol en terug skip toe.
As die weer so bly gaan ons defnitief nie more met tender
bote naby Bar Harbour kan gaan nie so hoop maar vir die beste want eks mal oor
Bar Harbour.Sal fotos opsit dan kan julle sien hoe dit lyk buite!!Tot volgende
keer mooi bly
Tuesday, 7 October 2014
6 Okt 2014 Sydney
6 Okt 2014 : Sydney
Vanoggend 8h00 in Sydney aangekom met digte mis wat oor die dorpie gele het,
gelukkig toe dit lig kon n mens die mooi
huise sien wat langs die water is.Op die hawe is daar n massiewe viool wat meters hoog is.Het dit op my blog gesit
vir die musiek liefhebbers .Heelwat winkeltjies op die hawe net vir die
passasiers en ook n museum met die dorpie se geskiedenis.Ook n piep klein
antique winkeltjie met pragtige goed ,gehoor hoe die eienaar vertel dat daar
baie ou mense in die dorpie woon en sy so goed inkry wat regtig oud en
waardevol is.
Eers al langs die waterkant gestap op n hout paadtjie en
toe winkels toe.Hulle was nou nie vir my
vreeslik mooi nie,heelwat plekke wat, to rent is! Ook n draai gemaak by n
Angikaanse kerkie en toe by stalletjies met handgemaakde goedere,het my laat
dink aan ons kerk basaars.Die huise vir my pragtig met baie detail,venstertjies
en stoepies.
Was so bly toe ek in hawe terminaal sit en Liefie laat weet
hy gaan kan afklim vir n rukkie,so toe kon ons saam rondloop, het vir n rukkie onder n groot boom langs huise gaan sit ,dink ons
het seker vir die eienaars verdag gelyk of hulle het dadelik geweet die 2, is
toeriste!!! Rugsak en kamera in die hand, se dit seker al klaar.More, is ons
weer in Halifax.
Monday, 6 October 2014
Subscribe to:
Posts (Atom)