28 January 2015 Belize City Belize:
8h00 die oggend aangekom in Belize waar ons weer met die
tender bote aan wal geem is.Gelukkig was Liefie af so ons kon saam afklim .Baie
lekker om so heel bo op die tender boot te sit, reg agter Liefie sodat hy die
ergste wind weghou,slipstreaming!! Eers net rondgeloop en toe is ons hotel toe
waar ons lekker by die swembad die dag deurgebring het.HY het n lekker sappige
bloukaas burger ingewerk want nie by ontbyt uitgekom nie.Moet eers vertel toe ek kleedkamer toe is om uit te trek en my
pikkewyn pakkie aan te trek is ek geskok om te sien daar is 3 toilette so op n
ry sonder enige afskortings en ek dink vir myself hoe is dit moontlik ! Kan jy
die prentjie sien ,hier sal ek beslis nie kan sit nie.Net om toe agter te kom
hulle besig om die plek oor te doen en dit nog in die proses,want n rukkie
later daag n man toe op met deure wat lyk soos die afskortings vir die
toilette,n groot verligting.Weer probeer
fotos laai op my blog en weer die teleurstelling so nou is my hoop op Tampa
Sondag,sal maar sien.Aanmekaar n break in connection as ek die fotos probeer
laai en het al n hele klomp wat ek wil deel.Nou ja tot more,dan is dit weer Costa Maya.
29 Jan 2015 Costa Maya:
My second visit to this part of the world, docked at 8 but
had to wait for a smaller ship the Regent before we could get off, was docked
next to us and suppose first come first serve!! Weather looked good so off I
went, first I tried to connect to the wi-fi but that was a hit and a miss, so then I
walked around taking photographs while hubby not with me because he does not
like photographs as I told you in my previous blogs. Then I ended up on the
beach under a palm tree rondavel!!! On a sun chair and there I got stuck for
the rest of the day, to my right I had a fantastic view of the dolphin
encounters so that kept me busy trying to get
a nice pic of them jumping out of the water, did eventually!!Next week
when hubby is off we are going to do a 3km walk to the beaches, he normally
goes for his run but not while wife is with him!! so he will have to walk with
me. He says beautiful so will have to wait for next week. When I got back to
ship had to have a quick bite and some tea but will have to get use to their
new tea brand because they have changed their supplier and I prefer the old
one. Then I had to have a talk with hubby to ask him to please take photographs
next week of me and the native people in their feathery outfits and of course
how can you come to Mexico and not have a pic of you and there huge hats, so we
will see if it happens. Late afternoon we are off to Cozumel Mexico and arrive
there tomorrow at 8h00.
30 Jan 2015 COZUMEL
Gisteraand het ons n heerlike aand gehad met die res van die
mediese span,pizzas bestel en uno gespeel,
sommer op die tapyt gesit ,in kollega se kamer besig met vergadering!!!later
vir hulle gese hulle nog springkuikens in vergelyking met ons 2 ou grys katte
en more sal ons nie na die kruisbeen se gesit op vloer nie uit bed kan klim
nie!! Vandag het Liefie my gaan wys waar
hy al voorheen was en 15km!!!! later was ek stokflou maar na n roomys en
koeldrank sommer so op die straat hoek,
toe is ek weer reg,firing on all cilinders!!!Eers het ons in die lughawe se
rigting gestap en by die standbeeld van Gonzalo Guerrero gekom wat die founding
father van die plek was.Sy skip het hier gestrand en toe trou hy met een van
die eiland bewoners en het hier gebly tot met sy dood 19jr later. Verder lieflike
dag so ons het omtrent alles bekyk,duik plekke,dolfyn encounters,swem en voer van pylvisse,snorkel plekke noem maar
op.Het my verkyk aan die ou Mexikaanse ooms met hulle groot hoedens en perde
karre, te koddig.Pragtige foto van die een ou geneem en sal dit opsit wanneer
ek eendag regkom met dit!!!Hoef glad nie te wonder waar ons in die wereld is
nie ,foto se alles.Vanaand by ete het die kaptein besluit om by ons aan tafel
te kom sit en soos dit gaan, dood normale mens nes ek en jy weet nie hoekom mens dink hulle anders
nie,maar nou ja baie nice en lekker gesels met ons het wraggies vir 7 jaar in
Suid Africa gebly en nou nog n huis in die Kaap en is met n Suid Afrikaners
getroud wat uit die Vrystaat kom, so gaan elke jaar terug om by die familie te
kuier.Hy vertel is eintlik n gespottery onder hulle vriende wie sou nou ooit
kon dink dat n meisie van die Vrystaat, n seeman sou ontmoet en trou.Toe is dit
tyd vir die wave, laas vertel dit is as al die crew op die verhoog gaan en
voorgestel word aan die passasiers) en
ek het vanaand vir die eerste keer n show gaan kyk wat soos gewoonlik
uitsetekend was, daardie dansers kan maar dans en wragtig hulle is goed en het
die mooiste lyfies,jonk en mooi.Gisteraand hoeka hier in die vroee oggend
ure wakker geword van n commotion hier
buite ons kamer net om later te hoor was hoeka van die dansers met n vriend wat
sy voet oopgesny het,kan seker eie afleiding maak wat veroorsaak dat mense daardie tyd van die
nag vrolik,loud en rasserig is!!! Liefie moet vannaand die 2 de wave doen so ek
gaan maar solank inkruip na my bootcamp vandag!! Tot more mooi bly
31 January 2015 @ SEA:
Had to laugh this morning because we overslept, so when
hubby woke up and saw it is 7.45 he shot out of bed like a bullet!! Luckily his
office is only 5 steps from our room. The previous day exercise and sea air had
us passed out for the night! This morning I decided it was time to hit the gym
again, so off I went and things got better as I went along. When I saw these
flabby arms of mine I thought I should be here every day to try and get this
under control but needless to say as I walked out the door all is forgotten, ag
wat ons lewe net eenkeer,ek is nie meer 20 nie
en die eetsaal wag!!!!!! Never thought I would like a sea day but here I
am thankful it is a sea day so that I can just chill and take the day, rustig.
Have 2 sea days on this cruise, when we are in a port this grysmuis wants to go
walking about, scared I miss something, so much to see and do. We had a
fantastic day yesterday and we only spent $6 on our cool drink and ice-creams,
so you can have a good time without spending money but money does help, let’s
be honest!!! Must admit dreaming of the day we can walk into one of the lovely
restaurants and order something nice or traditional, maybe one day. Can’t
believe our luck, I am sitting here minding my own business and here hubby
comes walking into our room with a stranger in tow , the man in charge of
bringing us a brand new matrass and bigger than our old one, yipeee, so now we
are going to be sleeping in luck Cheri !!!! Can’t believe tomorrow the start of
Feb and the first month has come and gone.Lyk my soos die jare aanstap vang
hulle spoed op die afdraende en daar is nie brieke vir dit nie!!! Voor jy weet
sit jy seker op die ouetehuis se stoep,hopelik nie op afbob se stoep nie.Until
tomorrow bye.
Kry fotos nie gelaai nie so sal plan B in werking moet stel, weet nog net nie wat dit is nie!!! mooi bly
.
No comments:
Post a Comment