Sunday, 25 January 2015

MEXICO


MEXICO

My trip to Mexico has begun and here is my blog to all my family and friends who would like to know what I am up to, same blog name, just new destination!

Saturday 17 January 2015: NEW YORK:
Arrived in New York on Saturday morning at 6.00 am and was -7 degrees outside!! I stood out like a sore thumb because of my summer clothing, had ski pants and sandals on!!All the other passengers were geared for the cold outside but I was lucky to stay inside the warm building of the airport. Had 8 hours to hang around, so that is what I did, first I took the air train to all the different stations and ended up having a nice warm cup of hot chocolate with cream! Then I decided to go through the check points and have learnt to bring along my plastic sealer bags for my jewellery and liquids ,get rid of any bottled water and to make sure have got nothing on me that will let the metal detectors go off. Was so glad to have free Wi-Fi in the waiting area, so that kept me busy for quite a while and I could let my family and friends know I was safe and sound. You would think that I have learnt by now to just order coffee and play it safe but no, ordered a cup of tea and a nice fluffy blueberry scone but the tea was awful, so that was wasted money, could not get it down! Kruie tee, geproe soos medisyne. By now I was starting to fade and jet lag kicked in. Flight from JHB was 16 hours and 8 hours at JFK before I was on my way to Tampa, which was a 3 hour flight, so in total 27 hours later from Oliver Tambo. Just before boarding my flight to Tampa I was surprised to see a man get off a domestic flight with his Jack Russell dog in a bag over his shoulder, could not believe my eyes. So that is how it is done here. Tried to get a sim card and airtime but when I took out my hubbys  very very , old practise phone did not pick up a signal so told me not going to work, so that was the end of my cell phone story, next time I will be bringing my  blackberry. Was very thankful to see Tampa, really beautiful from the air but the big white bed and bath after the long flight, was heaven.

Sunday 18 January 2015 TAMPA:
Was awake early on Sunday morning and watched the sun come up from the swimming pool area on the 11th floor, will post a picture of the lovely view. The hotel even has a special chair to get disabled people into the pool, which I thought was amazing. Then it was checkout time and waited for the bus to take us to the harbour. Super excited to see hubby, feel like teenager. When I arrived at the harbour, hubby was waiting, I was so relieved and glad to see him .Luckily it was his off day so he could get off the ship to come and look for me. Talked and talked and talked, by this time I was really hungry, so could not wait to get onto the ship to enjoy there amazing food. While waiting to board I saw this guy smoking a cigar and all hand luggage he and his wife had, was a small bag and a box with 12 bottles of Chardonnay! This I thought to myself is vocation!! He obvious likes cigars and good wine. 

Monday 19 January 2015: @SEA:
Geslaap soos n baba en het n lieflike groot kamer met n sitkamer gedeelte en slaap kamer gedeelte, voel soos n koning. 5mx6m en natuurlik n porthole! Tot n gordyn wat die 2 gedeeltes skei , so kan  konsert hou!!!! 8h00 is ek gym toe en was heerlik om  weer in so n mooi gym te kan oefen,moet bieg my arms het gevoel, gans te lank terug oefening gehad.More sal die maag spiere seker ook inskop en vrek seer wees.Toe is ek na dek 11 waar ek op die agterste buite dek ontbyt gehad het.Natuurlik weer met my gewone salm bord begin maar toe wraggies besluit gaan ook bacon en eiers eet veral na die banting by die huis,mens kan mos, so hoekom nie.Gaan maar probeer wegbly van die suiker en brood en hier is omtrent lekker en aanloklike carbs.Direk na ontbyt is ek na die praaitjie van die verskillende shore excurtions toe en toe weer na die praatjie van winkels in die verskillende hawens.Ek daag eers weer kwart voor een by die kamer op ,en moes toe hoor waar is ek heeltyd!!! Hierdie skip is baie anders as die ander, so gaan my seker n week vat om hom onder die knie te kry,ook baie kleiner.More kom ons in Roatan aan en  wil n taxi vat strand toe want Liefie is af vir die dag so sien baie uit,hoop die weer gaan saamspeel en wil ook snorkel.Gaan net nou saam met n kollega musiek gaan luister tot ek en Liefie aandete gaan eet op dek 11 met ons uitsig oor die wye see met geen land in sig nie.Skip rol n bietjie maar darem nie erg nie,net genoeg om mens vaak te maak ,sien alweer uit na slaap, dink nog nie slaap ingehaal nie.Nou ja tot more.

Tuesday 20 January 2015: ROATAN:
Aangekom in Roatan en lyk soos tropiese plek,baie oerwoud en ou huisies, bewolk maar se gaan mooi dag wees.Besluit gaan vir die dag strand toe gaan so ons moes eers n taxi neem tot by die strand wat vir ons twee R300 gekos het,  dan wag hy vir ons en neem ons weer die middag terug boot toe. By die strand moes ons weer R200 toegangs fooi betaal vir die strand dan kry ons le stoele en sambrieel en toegang tot die hotel wi-fi en swembaddens.Jy het nie eintlik n keuse nie anders mag jy nie hulle strand gebruik nie.Die strand is gepak van hoek tot kant met al die stoele en strand gedeelte maar klein, die water die mooiste blou kleur.Natuurlik baie coconut bome en die bar wat op die strand uitloop se dak is palmtakke en baie rustic.Ek en Liefie het natuurlik ons dadelik tuisgemaak onder ons boom en sleg gewees vir die dag.Lekker geswem en probeer snorkel maar nie regte plek vir dit nie want net sand gesien!!!Die paaie van die plek skokkend, baie  potholes  en het die vorige dag glo vreeslik gereen so dit het alles erger gemaak,taxis darem in baie goeie toestand en wiele lyk nuut en in goeie toestand,het ook lugverkoeler in wat baie help.Weer nie te erg nie, darem nie so warm dat jy voel jy wil dood nie.Ek het my pikkewyn pakkie costuum gedra wat n second skin surfpakkie is en so bly want lyk my allergies vir die son, want slaan uit en jik, n regte ou vrou, al die kwale steek nou kop uit.Gelukkig lankal verby oor hoe ek lyk!! En gelukkig ken niemand vir ons nie.Gisteraand, laat middag uit die hawe weg met die mooiste sonsondergang en lieflike weer,baie mooi fotos geneem en ons het na aandete ons nagereg op die buiteste dek geeet,wat amazing was.Het 4 groot skepe wat dieselfde roete doen so ons is so een na die ander weg uit die hawe, op n see wat seep glad is.More is dit Belize City en hulle tender ,so ons word met hulle bote tot by die eiland geneem vir die dag.Omdat die water glo baie vlak is kan die groot bote nie naby aan die kus nie, so hulle gooi anker n hele ent van die hawe, het glo die 2 de grootste barrier reef na Australie. In Roatan Honduras het hulle sightseeing toere, en die volgende goed wat mens kan doen, die beste van die eiland,Tabyana beach party,dolphin encounters, dolphin swim and snorkelling en n besoek aan die Gumbalimba preserve en animal sanctuary,catamaran sail and snorkel en diep see duik of net n dag by die strand .

Wednesday 22 Jan 2015: BELIZE CITY
Today we were taken ashore with the tendering boats and took us about 20 minutes to get to the harbour. I had to explore on my own today, for hubby working but next week we can get off together. I first spend time just walking around and checking things out, a lot like all the Caribbean islands we have been too, many stalls and further down in the back streets, not so hot.Discovered a hotel where we pay $5, then we can use there pool for the day, it is right next to a bar, so that is what I did, it was not long when some crew pithed and I realised I was in the right spot. Will definitely bring hubby here next week. Would like to swim with the dolphins and go snorkelling but still have to decide when and where we are going to do it, want to do my homework first, really looking forward to that. There are so many things to do but is expensive, so comes down to making choices and decisions!!In Belize City they have the Altun Ha Mayan Ruins, Crystal Cave tubing, Zip line adventure, Bike adventures, Horseback riding, Scuba diving; Barrier reef snorkelling, airboat adventure, Lamanai ruins and river safari . More is dit Costa Maya, Mexico. So until tomorrow, bye.

Donderdag 23 Jan 2015: COSTA MAYA MEXICO
Gisteraand het ek en Liefie heerlik  op dek 11 aandete gehad  dat hy darem bietjie wind kry, na n dag se werk onder op dek 3 wat heel onder op die skip is.Die aandster gesien en die maan was omtrent net n stepie wat bol hand le! Min het ons geweet hy sal nie vanaand sy bed sien nie,want vroegaand is n pasient al skreeuende toegelaat en net toe sy uitgesorteer is, was dit tyd vir n kode alpha wat beteken iemand wil dood.Die arme man is geintubeer en geventileer tot ons in Costa Maya aankom waar altwee pasiente met n lugamulans gehaal sou word want geen hospitaal hierso nie.So met aankoms is hulle afgelaai en toe is dit tyd vir afklim en die nuwe plek ontdek,Liefie het na al sy werk sy slaap probeer inhaal en ek is alleen weg vir rondkyk .Plek het darem free wi fi maar was n gesukkel  drie skepe hierso so almal dieselfde plan!! Daar is glo n pragtige strand so 3 km van die hawe gebied maar ons sal dit met volgende besoek gaan uitkyk as Liefie saamgaan.Hy hardloop gewoonlik daarheen maar nie die vrou nie, dis stap of as dit baie warm is taxi!! Baie klein winkeltjies met Mexicaanse souvenirs,boots,hoedens,borde ,pragtige geborduurde klere,hangmatte wat vir my gans te lekker lyk!! Daar was ook mans in tradsionele klere drag wat vir my soos die oerwoud bewoners lyk,sal foto van hulle op sit.Gehoor hoe iemand vertel dat daar 10 jr gelede hierso geen ontwikkeling was nie maar hoe waar dit is weet ek nie,baie baie bos en palmbome,digte woud as jy so van die skip kyk. Sover is die weer heel aangenaam,warm in die son maar darem nie onuithoudbaar nie,dink in die somer maande moet dit baie erg wees.So vamiddag is ons oppad na Conzumel nou ja tot more mooi bly

23 Januarie 2015: Cozumel
Gister was ons vroeg in Cozumel  wat na n groot plek lyk en baie winkeltjies teen die waterkant het.Liefie werk, so ek is voor 9 met my rugsak van die skip af,eers  n lekker stewige ontbyt gehad  wat moet hou tot laat middag as ek terug is op die skip.Die Epic was ook besig om in te kom om te dok net toe ek afklim en ek het my verkyk aan die reuse skip, is een van die grootste skepe van die floot en nog groter skepe oppad,word tans gebou,dink hulle verwag 3 nuwe binnekort.Moet erken om die groot skepe in lewende lywe te sien is amazing.Dit was Liefie se eerste skip kontrak so vir hom baie spesiaal.Eerste na starbucks om natuurlik wi-fi  te gebruik maar dit was ook n gesukkel aan en af gegaan.Later vir Ulrike die ander dokter aan boord gekry en is toe saam die winkels in,eintlik lekker want sy ken al die plek en al die gate!! Baie oulike vrou en kom ook van SA. In een van die drinkplekke het hulle reg rondom  perde sale wat die kliente op sit in plaas van stoele ,het foto geneem om te wys.Lyk my hierso in Mexico hou hulle van stoele en le plekke wat hang van die dak vir my vreeslik oulik.In n  ander restaurant het hulle tot swaaie as stoele by mens se tafel,so dis n vaste tafel met weerskante swaaie wat van die dak afhang. Mooi linne klere gesien en pragtige pottery.Het n groot Mexikaanse hoed aangepas en van hulle is huge seker maar vir die warm son! Dink warm son en tequila n dodelike kombinasie, as jy daar wakker word soek jy seker die ou wat jou geslaan het.Voor ons terug is boot toe het sy my na die winkel toe gevat waar die crew koop so nou weet ek as ons iets nodig het waar om te gaan koop.Op die kaai het die Epic se dansers en musiek manne baie lekker musiek gemaak vir hulle gaste met terugkeer skip toe, so dit was n vrolike storie en het aangehou tot ons weg is uit die hawe,video geneem om te wys.Daar was een vrou met n groen broekie wat omtrent gedans en tekere gegaan het, ek het my verkyk aan haar en sal foto opsit dan sal julle verstaan, dink dalk was daar ook ander vog betrokke!! Om net die mense dop te hou is beslis een van my tyd verdrywe,all shapes and sizes en intressante en snaakse mense,elke week is dit mos nuwes .Het met die sailaway weer buite op dek 6 alles dopgehou en was weer n pragtige middag met die mooiste sonsondergang.Gedink gaan nog lekker lees as ek in die bed klim maar was nie lank nie toe die gewieg van die skip klaar speel met my,dink dit was nog nie eers 8 uur nie toe slaap ek te lekker.In die nag het die see begin wild raak en vandag nog heeldag maar rof so ons rol rond en trap hoog,nou en dan slaan die branders so teen ons ruit,kyk maar eerder nie uit nie want dan trek jou keel toe.Die see beslis niemand se maat nie.More is dit weer Tampa dan is my eerste week ook verby, kan dit nie glo nie.Sal more gaan rondloop en die plek bekyk,Liefie werk so sal alleen moet gaan.Nou ja tot volgende keer mooi bly.

 

No comments:

Post a Comment